Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwartberg View Mountain Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergelegenstraat, Oudtshoorn, 1065, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zwartberg View Mountain Lodge is die perfekte oornagstop tussen Kaapstad en Addo en is in Oudtshoorn geleë. Die lodge skuil tussen die berge en die bekende rooi Eron-heuwels, en is 'n plek vol wild, natuurprag, skouspelagtige sonsondergange en sterbelaaide nagte.

Verblyf is beskikbaar in 3 Springbok Chalets, 1 Zebra Kothuis en 1 Koedoe Chalet. Die eenheid is sowat 300 m van die hooflodge en swembad-area. Die Koedoe-chalet spog met oorgenoeg plek vir groter gesinne en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Die Zebra-chalet is afgeleë en romanties. Hierdie oopplan-ateljee het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, asook 'n toegeboude bosbraai. Die Springbok-chalets het dubbelbeddens en en suite-storte.

Daar is oorgenoeg doendinge soos swem, voetslaan, lees op die dek en na die diere op die perseel kyk. Daar is ook bordspeletjies en boeke. Die hooflodge en eetarea het saans 'n vuur en aandete en ontbyt word hier bedien met 'n uitsig oor die diere se voerarea. Toere na plaaslike besienswaardighede soos die Kangogrotte en volstruisplase kan deur die instansie gereël word.

Gaste kan wonderlike ervarings met wil, heerlike maaltye en lang aande langs die vuur te wagte wees. Die Swartbergpas en Meiringspoort is ook in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Zwartberg View Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Constantine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Ligging

  • Vergelegenstraat, Oudtshoorn, 1065, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zwartberg View Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergelegenstraat, Oudtshoorn, 1065, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MGFhMWI0LTMwMWMtNGQ0OC1iZWMxLTViMmU3YWMwNmZmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Vergelegen Road Oudtshoorn 1065 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.530072558486 22.39543639679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem