Skrywer: Nanje Lourens

Nanje kom van Somerset-Wes af en het haar Nagraadse Diploma in Vertaling aan Universiteit Stellenbosch voltooi. Sy het ’n passie vir taal, veral Afrikaans, en probeer tans haarself Duits en Portugees leer. Sy is lief vir haar familie en vriende, en mal oor reis, kamp, lees en om in die kar te sing wanneer niemand haar kan hoor nie. Eendag sal sy haar grootste droom van haar emmerskoplysie aftiek - om met ’n woonwa deur die Europese platteland te reis.

Troeteldiervriendelike verblyf naby Johannesburg

Troeteldiervriendelike verblyf naby Johannesburg

Ons weet dis hartverskeurend om jou vierpootkinders by die huis te los wanneer jy met vakansie gaan. Met LekkeSlaap.co.za se handige troeteldiervriendelik-filter is daar geen rede waarom Wagter nie saam met jou kan reis nie. Ons het dit goedgedink om hierdie lys naweekwegbreke buite Johannesburg bymekaar te maak waar troeteldiere welkom is, mits dit vooraf […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

20 April 2022

Naweekdorpies naby Gauteng

Naweekdorpies naby Gauteng

Dis altyd lekker om die stad te besoek en ’n draai by al die immergewilde besienswaardighede en interessante museums te maak, maar soms, en veral deesdae, wil ’n mens sommer net in die kar klim en ’n bietjie ry ─ ver weg van die alewige stadsgedruis, aaklige toetergeluide en verdomde verkeersknope. Gelukkig is daar sommer […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

16 Februarie 2022

10 bekoorlike boomhuisblyplekke

10 bekoorlike boomhuisblyplekke

Kom maak jou boomhuis-droom uit jou kinderjare hiér waar! Net omdat ons nie meer kinders is nie, beteken nie ons wil ook soms net ’n bietjie tussen die boomtoppe gaan wegkruip nie. LekkeSlaap.co.za het ons gunsteling-boomhuisblyplekke reg oor die land bymekaargemaak en ’n lekke lys met die nodige inligting opgestel, sodat jy jou volgende wegbreek […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

15 September 2021

Ontsnap uit die Moederstad: 11 lekke plekke

Ontsnap uit die Moederstad: 11 lekke plekke

Met dié Covid-regulasies wat alewig aan die verander is en dinge so onvoorspelbaar maak, is dit amper onmoontlik om deesdae lekker lang wegbreke vroeg vooruit te beplan. Maar net omdat ons dit nie vroeg vooruit kan beplan nie, beteken nie dit hoef nie ’n behoorlike wegbreek te wees nie. As jy op die nippertjie op […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

4 Augustus 2021

Letsatsi Lodge: ’n Oase op die Knersvlakte

Letsatsi Lodge: ’n Oase op die Knersvlakte

Ná ’n lang dag op die pad, lê die lodge soos ’n oase en wag wanneer ons oor die laaste koppie ry ─ as my oë my nie misgis nie, is dit dan nou glad palmbome wat daar tussen die lodge-geboue staan? Toe Letsatsi Lodge LekkeSlaap genooi het om ’n naweek by hulle op die […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

12 Mei 2021

Wat’s Eskom? “Off the grid”-blyplekke in die Kaap

Wat’s Eskom? “Off the grid”-blyplekke in die Kaap

Net sodra ’n mens van beurtkrag vergeet, vang dit jou onkant en maak dit seker jy is deeglik bewus van hoe afhanklik jy van Eskom se krag is ─ en dan, om dinge sommer net ’n titseltjie erger te maak, besef jy op die nippertjie jou selfoon se battery staan op 18%. Daar is egter […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

7 April 2021

’n Romantiese wegbreek vir 2 in elke provinsie

’n Romantiese wegbreek vir 2 in elke provinsie

Ons land is propvol romantiese blyplekkies en hier by LekkeSlaap verstaan ons maar net té goed hoe moeilik dit kan wees om op net één te besluit. Ons wys jou ‘n romantiese wegbreek in elke provinsie!

Nanje Lourens

Nanje Lourens

19 Februarie 2021

Is jy ’n trotse Suid-Afrikaanse teedrinker? Bly dan hier!

Is jy ’n trotse Suid-Afrikaanse teedrinker? Bly dan hier!

Die 16de Januarie is Nasionale Rooibosteedag en om dit te vier, vertel LekkeSlaap jou meer van hierdie trots Suid-Afrikaanse drankie en twee ander tees, heuningbos- en boegoetee, wat ook nét in Suid-Afrika verbou word. As jy ’n regte teeliefhebber is, kan jy ook hier uitvind waar jy kan bly, toer of kuier om meer oor […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

14 Januarie 2021

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart