Kategorie: Wes-Kaap

Is jy ’n trotse Suid-Afrikaanse teedrinker? Bly dan hier!
Die 16de Januarie is Nasionale Rooibosteedag en om dit te vier, vertel LekkeSlaap jou meer van hierdie trots Suid-Afrikaanse drankie en twee ander tees, heuningbos- en boegoetee, wat ook nét in Suid-Afrika verbou word. As jy ’n regte teeliefhebber is, kan jy ook hier uitvind waar jy kan bly, toer of kuier om meer oor […]
14 Januarie 2021

Dorpie vir dorpie: ’n Roete 62-roadtrip roep
As jou siel na kaal vlaktes, vaal Karoo-bossies en vriendelike plattelandse mense smag, moet jy vir jou ’n Roete 62–roadtrip bespreek. Kom verken dorpie vir dorpie dié besonderse toerismeroete saam met LekkeSlaap.co.za! Roete 62 se majestueuse berge, skilderagtige passe, riviere, wingerde en boorde, én die rits toeriste-aantreklikhede bied besoekers ’n onvergeetlike reis vol avontuur. Die […]
8 Desember 2020

Verf die Kaap rooi met hierdie gratis verjaarsdagvieringe!
Hoe het jy vanjaar jou verjaarsdag gevier? As jy, soos ek, vroeg in die grendeltydperk verjaar het, dan het jy dit heel moontlik voor ’n rekenaarskerm deurgebring en tien teen een nog sonder ’n bottel sjampanje ook! Ons moes dié jaar baie goed prysgee, maar die ergste was sekerlik die groot mylpale wat ons graag […]
23 September 2020

Wynplaas wonderlik! Bly tussen die wingerde
Almal klink ’n glasie ─ ons mag weer wynlandgoedere besoek! Maar hoekom net na die wynstreek ry om wyn te proe? Saal sommer vir ’n paar dae daar af, verken die area en geniet ’n uitsig oor die wingerd, terwyl jy rustig op die stoep aan jou plaaslike gunsteling sit en teug. Hier is LekkeSlaap […]
1 September 2020

Hoe klink ’n Mediterreense vakansie aan die Weskus?
Moes jy onlangs ’n langverwagte vakansie aan die Mediterreense kus of op ’n eiland kanselleer as gevolg van die wêreldwye pandemie, of droom jy maar net nog altyd van ’n witsandstrand iewers naby ’n wit en blou kalkpleisterhuisie? Moenie moed verloor nie, want jy kan steeds hier in jou eie land ’n onvergeetlike wegbreek geniet! […]
19 Augustus 2020

’n Voëlkykgids vir beginners in Suid-Afrika
Daar is talle plekke in Suid-Afrika waar jy na voëls in hokke kan gaan kyk, maar dis ’n ander tipe opwinding om ’n voël van ’n ander kleur voor jou te sien land. Dán hou ’n mens jou asem op en is jy amper te bang om jou oë te knip, want jy weet die […]
29 Julie 2020

Uniondale: Dorp van grassnyers en spookryers
Uniondale het ’n diep waardering vir grassnyers by my aangewakker. Jy het reg gelees, nie vir spoke nie maar vir grassnyers, alhoewel Rico Claassen, toerismebeampte van dié dorpie op die N9 waar Roete 62 en die Tuinroete in ’n pragtige dans van vrugteplase en berge bymekaarkom, my en Hestè meedeel dat 99% van mense wat […]
10 Junie 2020

Reis na gister: Die Albertinia Hotel en ander verhale
Klipmure wat meer as ’n eeu oud is, ’n skatkis vol staaltjies wat daaragter skuil en ’n spyskaart wat by enige toprestaurant kan kers vashou ─ dís wat jy by die Albertinia Hotel kan verwag! Die son trek al water toe ek en Schalk Albertinia binnery. Die dorpstrate is verlate so op ’n Vrydagagtermiddag en […]
3 Junie 2020





