Hiér kan jy in Suid-Afrika walviskyk

Hiér kan jy in Suid-Afrika walviskyk

Het jy geweet dat Suid-Afrika een van die wêreld se beste walviskyk-bestemmings is? Walvisse migreer jaarliks vanaf Antarktika na Mosambiek en kom maak gelukkig ook tussen Junie en November hiér ’n draai wanneer die koeie kom kalf.  Diegene wat al ’n walvis van nader gesien het, sal saamstem dat dié waterreus werklik die koning van […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

7 Junie 2023

Snoesige sneeukyk-huisies vir dié Wes-Kaapse winter

Snoesige sneeukyk-huisies vir dié Wes-Kaapse winter

Verbeel jou ’n spierwit landskap. Die lug is vars en koud. Vir so ver soos die oog kan sien, is die heuwels en berge met ’n wit sneeukombers bedek. Sneeumanne staan en loer, kort-kort trek ’n sneeubal deur die lug en aan die anderkant van jou is kinders jolig besig om sneeu-engele te maak. Néé, […]

Vuurwarm bestemmings vir jou winterwegbreek

Vuurwarm bestemmings vir jou winterwegbreek

Alhoewel die somertyd altyd lekker in Suid-Afrika is, bring die winterseisoen sy eie bekoring. Van sneeubedekte bergpieke wat onder die flou sonstrale glinster, tot kusdorpe waar besoekers toegedraai in serpe met rooi wange op verlate strande aan ’n wegneemkoppiekoffie teug — Suid-Afrika bied ’n hele rits winterbestemmings wat beslis ’n besoek werd is. Of jy […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

24 Mei 2023

Winterwegbreke by die see

Winterwegbreke by die see

Hoewel dit tyd is om plakkies met stewels te vervang, die strandsambrele vir reënsambrele plek moet gee en die lugverkoeling in die voertuig na die verwarmer verstel word, beteken dit nie dat julle nie steeds ’n seevakansie kan geniet nie. LekkeSlaap wys jou waar jy aan die kus kan gaan bly om die meeste van […]

Lekke dorpies tussen Johannesburg en Durban

Lekke dorpies tussen Johannesburg en Durban

Is jy ’n avontuurlustige reisiger? Hou jy daarvan om die skatte op pad na jou bestemming te verken? Dan is hierdie LekkeSlaap-blog net die gids wat jy moet raadpleeg as jy van plan is om tussen Johannesburg en Durban te reis.  Afhangend van jou roete, kan hierdie rit meer as ses ure duur, maar met […]

Leroy Jooste

Leroy Jooste

11 Mei 2023

Gesinsvriendelike plekke in die binneland

Gesinsvriendelike plekke in die binneland

Die skoolvakansie kruip al hoe nader en die heel eerste ding waaraan baie mense dink wanneer dit by gesinsvriendelike vakansieplekke kom, is die kus. Wat is dan beter as om jou skoene te kan uitskop terwyl die jongspan hulself vir ure in die sand vermaak? Ja, die son en die see laat selde enige iemand […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

2 Mei 2023

10 sakpaswegbreke in die Wes-Kaap

10 sakpaswegbreke in die Wes-Kaap

Wat klink lekkerder as ’n wonderlike wegbreek wat jou ook nie ’n arm en ’n been gaan kos nie? Ons het ’n paar sakpasplekke in die Wes-Kaap uitgesoek wat almal minder as R350 per nag per persoon is!  Sunflower Cottage McGregor Sunflower Cottage is ’n selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor. Dié knus kothuis is […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

26 April 2023

Dis feestelik op die Franschhoek Wine Tram

Dis feestelik op die Franschhoek Wine Tram

Die Franschhoek Wine Tram is ’n uiters gewilde toeriste-aantreklikheid in Suid-Afrika se wynlande – en met goeie rede! Die Wine Tram bied ’n unieke en gerieflike manier om die mooie Franschhoekvallei en sy bekende wynlandgoedere, vol geskiedenis en tradisie, te verken. In hierdie blog wys ons jou hoe dit werk, ’n paar dinge om te […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

20 April 2023

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart