Dis Lente in die Laan

Dis Lente in die Laan

Elke Matie ken dié bekende straat en ’n besoek aan Stellenbosch is nie volmaak sonder ’n wandeling al langs die Eersterivier in die skadu van die eikebome nie. Dit was só lekker om terug in die pragtige Laan te wees ─ nie om die Varsity Cup te kyk, of haastig op pad na een van […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

5 September 2018

Skink Koffie by die Oulikste Koffiewinkels in 3 SA-stede

Skink Koffie by die Oulikste Koffiewinkels in 3 SA-stede

Min dinge is so lekker soos ’n sterk koppie boeretroos! Jy teug graag daaraan terwyl jy jou gunstelingboek lees, saam met vriende of familie kuier, of as jy in ’n oulike koffiewinkel sit en kyk hoe vreemdelinge verby stap. Dikwels is dit ook nét wat jy nodig het om daardie besige dag op kantoor mee […]

Hennely Nel

Hennely Nel

22 Augustus 2018

Bergfietsroetes: Kyk trap-trap Wild in Limpopo

Bergfietsroetes: Kyk trap-trap Wild in Limpopo

Lente is om die draai en die warmer weer laat ’n mens se voete sommer jeuk om avontuurlustige doendinge in ons wonderskone land aan te pak. Bergfietsry is nét die ding om die bloed nog warmer deur jou are te laat bruis! LekkeSlaap het ’n hele rits bergfietsroetes in Limpopo opgespoor waar jy wild kan […]

Chanté van Schalkwyk

Chanté van Schalkwyk

15 Augustus 2018

Kom Proe Smullekker Kase op hierdie Plase

Kom Proe Smullekker Kase op hierdie Plase

Glo jy die maan is van kaas gemaak? Of dat kaas alles beter laat smaak? Is parmesaan jou pasmaat en brie jou beste pêl? Skuif dan ’n bietjie nader sodat ons jou ’n storie kan vertel … Min dinge is so lekker soos kaas, hetsy dit deel van ’n maaltyd is of op ’n deftige […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

8 Augustus 2018

Kom Smul Saam by die Soetes- en Sopfees in die Skilderagtige Breedekloof

Kom Smul Saam by die Soetes- en Sopfees in die Skilderagtige Breedekloof

Jy staan met ’n glas goeie wyn in die een hand en ’n blikbeker tuisgemaakte sop in die ander, terwyl die wintersonnetjie op jou rug bak en jy verwonderd na die majestueuse berge om jou staar ─ dít is die Soetes- en Sopfees in ’n neutedop! Dié jaarlikse winterfees vind plaas in die asemrowende Breedekloof, […]

Hennely Nel

Hennely Nel

1 Augustus 2018

Kom loer in die Bo-Kaap se Kospotte

Kom loer in die Bo-Kaap se Kospotte

Die Bo-Kaap en sy ikoniese huisies is regoor die wêreld bekend ─ foto’s van dié kleurvolle buurt pronk op tydskrifte, kalenders en ek-verlang-na-jou-poskaarte. Dis onmoontlik om enigsins aan Kaapstad te dink sonder om ook aan die Bo-Kaap te dink. Dit is ’n historiese woonbuurt wat al aan die slegte en goeie ontvangskant van ons land […]

Jeanne Carstens

Jeanne Carstens

25 Julie 2018

Dut in die Dinokeng Wildreservaat

Dut in die Dinokeng Wildreservaat

Dis laatmiddag en die winterson gooi soel strale oor Moeder Aarde. ’n Trop olifante trompetter uitbundig terwyl hulle mekaar by die watergat natspuit en ’n buffel staan nader om vreedsaam te suip. Daar is ’n geritsel in die vaal ruigte en twee geel oë staar stip na ’n wildsbokkie wat niksvermoedend wei … Nee, jy […]

Karli Durr

Karli Durr

18 Julie 2018

Vrede en Lust: Vreugde uit die Wingerdstok

Vrede en Lust: Vreugde uit die Wingerdstok

Wonderskone wingerde wat oor Simondium se dale tot teenaan die Simonsberghange strek, welige grasperke met pragtige voetpaaie wat tussen die historiese Kaap-Hollandse geboue kronkel, en die reuk van varsgebakte brood en sterk koffie wat die oggendlug vul ─ dié salige kombinasie sal jy net by Vrede en Lust kry! LekkeSlaap het by dié wêreldbekende wynlandgoed […]

Gerriline Fouché

Gerriline Fouché

11 Julie 2018

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart