Die mooi in die niks van Namakwaland

Die mooi in die niks van Namakwaland

Almal weet hoe mooi die veldblomme Namakwaland gedurende die lente optooi, maar wat word van dié spesiale plek as die skel somerson die kleurvolle blaartjies laat swig? Die veldblomme is ’n groot trekpleister wanneer hulle kop uitsteek in September, maar die res van die jaar vergeet die meeste van ons dat Namakwaland bestaan. Wel, die […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

19 Oktober 2016

6 Redes om die mooie Malotiroete te besoek

6 Redes om die mooie Malotiroete te besoek

Die beeldskone Malotiroete loop al langs die Malotiberge teen Lesotho af en sluit dele van die Oos-Vrystaatse Hooglande en Lesotho in. As majestueuse bergreekse, bekoorlike dorpies, erfenisgebiede, die natuurskoon en interessante mense in jóú kraal val, kyk dan verder na al die pragtige prentjies wat jy op dié roete kan verwag! Prentjiemooi foto’s Dié roete […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

11 Oktober 2016

Langpadreis: 10 Lekke stopplekke tussen Kaapstad en PE!

Langpadreis: 10 Lekke stopplekke tussen Kaapstad en PE!

As die langpad ʼn bietjie té lank raak, is daar mos niks lekkerder as ʼn vinnige avontuur of ʼn opkikkertjie om jou weer nuwe moed vir die res van jou reis te gee nie! Wie sê ʼn langpadrit op die N2 hoef lank en vervelig te wees? Ons het ʼn lekker lysie van ons gunsteling-stopplekke […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

4 Oktober 2016

Tzaneen: SA se vrugtemandjie

Tzaneen: SA se vrugtemandjie

As ’n mens die pad vat na Limpopo, watter dorp behoort nommer een op jou reisplan te wees? Ons bestemming is die subtropiese dorp Tzaneen en ons gaan jou wys waarom dié dorp meer as net ’n oorslaapplek op pad na die wildtuin is. Tzaneen is naas Polokwane die tweede grootste dorp in Limpopo. Dit is ’n hoëreënvalstreek met […]

Jana Barnard

Jana Barnard

27 September 2016

Lekke wenke vir ’n bobaas-braai

Lekke wenke vir ’n bobaas-braai

By LekkeSlaap weet ons daar is min dinge waaroor Suid-Afrikaners so passievol is soos braai. Braai is ’n bietjie soos politiek en geloof – elkeen doen dit anders en ’n mens soek moeilikheid as jy vir ’n ander ou probeer voorskryf hoe om dit te doen. Van die vroegste bewyse van oermense wat kos oor […]

Frances Strooh

Frances Strooh

22 September 2016

Maak ’n Hollow-hotel jou huis!

Maak ’n Hollow-hotel jou huis!

As jy op soek is na elegante, plattelandse verblyf in die hartjie van die Tuinroete met al die luukse geriewe van ’n vyfsterhotel, sal Knysna Hollow Country Estate so reg in jou kraal val. Ons het die voorreg gehad om ’n naweek by dié spoggerige hotel deur te bring en deel graag ons eerstehandse ervaring […]

Karli Durr

Karli Durr

20 September 2016

Besoek dié skeepswrakke sonder ’n snorkel

Besoek dié skeepswrakke sonder ’n snorkel

Suid-Afrika se kuslyn strek meer as 2500 kilometer en dit is dus geen wonder dat ons waters oor die jare heen ’n grafkelder vir honderde skepe geword het nie. Daar is iets aan die verlatenheid van ’n skeepswrak wat tot ’n mens se siel spreek ─ wat jou herinner hoe verganklik die mensdom eintlik is. Tog is […]

Frances Strooh

Frances Strooh

13 September 2016

10 Nostalgiese plaasvakansie-plekke

10 Nostalgiese plaasvakansie-plekke

“In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo, Waar kuddes waaigras huppel oor die veld, Waar ’n mens nog vry kan asemhaal en aan ’n God kan glo, Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld.” – Toon van der Heever Die Afrikaanse geskiedenis is ferm gewortel in die wye, […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

6 September 2016

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart