Hondehotel in Kaapstad is 5 sterre werd!

Hondehotel in Kaapstad is 5 sterre werd!

Die nuutste toevoeging tot die Kaapse stadsprofiel is dié helderkleurige rooi-en-blou gebou in Kasteelstraat. Hier in die hartjie van die middestad is Kaapstad se nuutste en luuksste (en enigste) hondehotel pas geopen! Dié unieke vyfster-hotel bied alles wat jy sou verwag van ʼn instansie met só ʼn hoë stergradering – van kamers wat uniek opgemaak […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

9 Desember 2015

10 See-uitsigte wat jou in die vakansiebui sal kry

10 See-uitsigte wat jou in die vakansiebui sal kry

Raak die jaar nou ’n bietjie te lank in die tand vir jou? Voel dit vir jou asof die laaste paar weke by die werk net nie wil klaarkry nie? Rol af en kyk na pragfoto’s van ons land se gewildste somervakansieplekke. Ontvlug vir ’n oomblik! Amanzimtoti Die uitsig vanaf 608 L’Escalier Cabanas by Amanzimtoti. […]

Herman Botha

Herman Botha

4 Desember 2015

Lekke vakansie-kos

Lekke vakansie-kos

Die Desember-vakansie is om die draai. Hier by LekkeSlaap weet ons dis moeilik om ’n honger gesin se mae vol te hou, veral met die oorvloed doendinge en hope vars lug wat ’n somervakansie vir die jongspan inhou. Aangesien jy nie altyd beheer het oor die geriewe wat beskikbaar is wanneer jy in selfsorg-eenhede of […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

2 Desember 2015

Pak die Drakensberge te perd aan!

Pak die Drakensberge te perd aan!

Hoe klink ’n vakansie in Suid-Afrika se hoogste bergreeks vir jou? Die Drakensberge strek oor meer as 1000 kilometer en dis die hoogste én grootste bergreeks in Suid-Afrika. So hoekom verken jy nie dié wonderlike stukkie van Suid-Afrika te perd nie? Op die rug van ’n perd is daar geen motorruit om jou uitsig te […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

27 November 2015

Klink ’n glasie op die Klink Awards 2015-wenners!

Klink ’n glasie op die Klink Awards 2015-wenners!

LekkeSlaap is genooi om dié jaar se Klink Awards by te woon. Elke jaar stel hierdie toekennings jou in staat om aanlyn jou sê te sê oor die beste wynbestemmings en -ervarings in die land. Oor die afgelope 10 weke het wynliefhebbers gestem vir een, of ’n paar, van die 77 wynplase op die Klink-lys. Daar kan egter […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

25 November 2015

Toer saam op Roete 62

Toer saam op Roete 62

Roete 62 begin wel al in die Kaap, maar dis gewoonlik so nés jy by die Hugenote Tonnel uitry dat die vakansiekoors jou tref! Roete 62 strek van Kaapstad tot in Port Elizabeth, maar ons het vir jou ʼn nuttige reisgids saamgestel van die doendinge, eet- en blyplekke in ʼn paar van die deurrydorpies op […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

19 November 2015

Familie-vakansies

Familie-vakansies

Hier by LekkeSlaap glo ons in familie, maar ons besef ook dat dit soms moeilik is om ’n plek met genoeg doendinge vir die hele gesin op te spoor. Ons het ’n paar lekke plekke in elke provinsie gaan soek wat spesiaal ingerig is om elkeen in jou gesin gelukkig te hou! Die fokus is juis […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

13 November 2015

Ekovriendelike vakansies!

Ekovriendelike vakansies!

Groen-vakansies is die nuutste gier. Dit is dus tyd dat jy ook op dié wa klim en sodoende jou deeltjie vir ons omgewing doen. Alhoewel ekovriendelike vakansies en wegbreke heerlik kan wees, is dit belangrik om te verstaan waar dié idee vandaan kom. Ons stort rommel in riviere, grou gate waarin vullis vir dekades lank […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

11 November 2015

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart