Weskus-strandhuise vir groepe

Weskus-strandhuise vir groepe

’n Groepswegbreek aan die Weskus is altyd ’n goeie idee aangesien hierdie kuslyn die tuiste van beeldskone natuur, hope avontuur-aktiwiteite en ’n string besienswaardighede is. En wie kan ooit nee sê vir ’n lekker strandhuis waar jy soggens met ’n vars seebriesie kan wakker word? LekkeSlaap het ’n paar pragtige strandhuise gaan uitsnuffel waarheen jy, […]

Bea Punt

Bea Punt

15 September 2023

Riebeek-Kasteel roep: ’n Kykie op kos, kelders, koffie en kultuur

Riebeek-Kasteel roep: ’n Kykie op kos, kelders, koffie en kultuur

My oupa was destyds die skoolhoof van Laerskool Riebeek-Kasteel en my ma en haar vier sibbes het natuurlik lekker amok gemaak in dié dorpie. My pa hou van ry, sommer net, en het ons op Sondae gereeld ná kerk in die kar gelaai en koers gekies binneland toe — die meeste van die tyd Riebeek-Kasteel […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

7 September 2023

The Red Caboose: Kom slaap in ’n treinwa

The Red Caboose: Kom slaap in ’n treinwa

Verlang jy terug na die dae van prentjiemooi treinritte tussen dorpe en stede? Hoe jy en jou gesin vir ’n paar dae tyd in ’n piepklein kamertjie deurgebring het op pad na jul bestemming? Dit mag dalk iets van die verlede wees, maar The Red Caboose net buite McGregor bied jou die geleentheid om ietwat […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

30 Augustus 2023

Luukse lodges in Limpopo

Luukse lodges in Limpopo

Agter ’n string kameeldoringbome is die son besig om agter die horison te verdwyn. Die lug is met ’n fleurige mengsel van rooi en oranje gevlek en in die verte huil ’n jakkals. Dít is die beeldskone Bosveld! Hierdie week skud ons die seesand van ons voete af en trek ons ons vellies aan ─ […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

23 Augustus 2023

Besoek die Bo-Kaap dié Erfenismaand!

Besoek die Bo-Kaap dié Erfenismaand!

Erfenismaand is om die draai en die Bo-Kaap is net die plek waar jy kultuur en plesier op sy beste kan ervaar. Hier kan jy op ’n staptoer deur die woonbuurt gaan, die kleurvolle huisies bewonder, Kaaps-Maleise disse probeer of ’n bietjie meer oor die geskiedenis agter hierdie prentjiemooi omgewing leer. In hierdie blog wys […]

Leroy Jooste

Leroy Jooste

16 Augustus 2023

14 fantastiese wegbreekplekke vir Vrouedag

14 fantastiese wegbreekplekke vir Vrouedag

Hierdie Vrouedag kan jy maar van blomme en sjokolade vergeet, want met ’n spa en ’n restaurant op die perseel, kan jy nie anders as om die spesiale dame in jou lewe hiér te kom bederf nie. LekkeSlaap het gesorg dat julle kan kom afskakel en niemand oor kosmaak hoef te bekommer nie! Maak Vrouedag […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

8 Augustus 2023

Kuier om Kaapstad se kus

Kuier om Kaapstad se kus

Wat klink lekkerder as ’n avontuur om die Kaap se kus? LekkeSlaap.co.za het ’n Kaapse draai gaan ry en vat jou saam op ons toer deur Muizenberg, St. James, Kalkbaai, Vishoek, Simonstad, Noordhoek en al die pad tot by Kaappunt. Muizenberg Muizenberg is vir die kleurvolle huisies bekend wat in rooi, groen, blou en geel […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

3 Augustus 2023

Wagter gaan Weskus toe: Troeteldiervriendelike Blyplekke

Wagter gaan Weskus toe: Troeteldiervriendelike Blyplekke

Dis net sand wat spat en ’n stert wat swaai,want Wagter hardloop na hartelus.Hy sny ’n lyn reguit na die baai.O, dis lekke vir ’n hond aan die Weskus! Sien jy altyd op na die hartseer afskeid wanneer jy met vakansie gaan en jou hondekinders by die huis moet los? Dis glad nie nodig nie! […]

Bea Punt

Bea Punt

27 Julie 2023

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart