Skrywer: Johmine Croeser

Johmine het in die plattelandse dorpie, Piketberg, grootgeword. Sy het BA Taal en Kultuur aan die Universiteit van Stellenbosch studeer en ook haar Honneurs in Vertaling hier voltooi. Jy sou haar maklik kon oortuig met kaartjies na 'n musiekvertoning of 'n katjie. Musiek-trivia is haar ding en dit is haar grootste spyt dat sy nooit op Noot vir Noot sal kan wees nie.

OPTOG! ’n Handjievol vrae aan Drie van die Bestes

deur Johmine Croeser op 26 Augustus 2019

Dié maand reis OPTOG! se kombi’s al die pad vanaf Oudtshoorn na Pretoria en sterre soos Laurika Rauch, Sandra Prinsloo en Koos Kombuis sluit by dié toer aan om gehore te vermaak.  Drie van die Bestes vermaak al 21 jaar lank gehore reg oor die land met unieke en energieke vertonings. Mathys Roets, Kevin Leo en Danie Niehaus … Lees “OPTOG! ’n Handjievol vrae aan Drie van die Bestes”

Verbeel jou jy’s ’n sepie-ster by dié blyplekke

deur Johmine Croeser op 24 Julie 2019

Of jy nou ’n aanhanger van romanse, komedie, speurverhale of rillers is ─ by dié bekende blyplekke kan jy jou drome oor beroemdheid gaan uitleef! LekkeSlaap wys jou ’n handjievol plekke wat al op jou kassie verskyn het en waar jy jou kan verbeel jy is ’n sepie- of filmster. Kleinkaap Boutique Hotel Centurion Baie … Lees “Verbeel jou jy’s ’n sepie-ster by dié blyplekke”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za