Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.

Bloemfontein

Windmill Guest House Bloemfontein

"The Vroue Monument is wonderlik!"

Bloemfontein

Cheetah Manor

"Het net oornag. Dis net stoppunt halfpad na 'n eindbestemming."

Bloemfontein

Grace Cottage

"I love Bloemfontein!"

Bloemfontein

Lala Dene Lodge

"Mense is baie vriendelik."

Bloemfontein

Gloriam @ Dan Pienaar

"Goeie plek om te oornag."

Bloemfontein

Grace Cottage

"Robotte werk nie orals nie."

Bloemfontein

EuZelle Gastekamers

"Ons was daar vir die rugby en die stad het moeite gedoen om alle besoekers welkom te laat voel."

Bloemfontein

Beit L'Shalom

"Baie om te sien en heerlike eetplekke."

Bloemfontein

Constantia Guesthouse

"Die ideale verblyf wanneer jy tussen die Kaap en Gauteng per motor reis. Vinnig terug op die N1 om verder te kan ry."

Bloemfontein

Lily Guesthouse

"Ons was baie verras met hoe skoon en netjies die deel was wat ons gesien het! Naval Hill baie mooi, maar die Stadsraad kan gerus die saal/restaurant opknap. Skande dat dit so in verval staan, terwyl die geleentheid daar is om dit 'n restaurant te maak vanwaar besoekers die stad kan bewonder."

Bloemfontein

EuZelle Gastekamers

"Was 'n besige naweek met die rugby, die Boeremark in Langenhovenpark was heerlik."

Bloemfontein

The Homestead

"Die stad is netjieser en skoner as met vorige besoeke."

Bloemfontein

The Suburban

"Was hier vir die rugby, Wallis en Springbokke, 1ste besoek aan Bloemfonteinstadium, was 'n lekker ondervinding."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Gaan agteruit! Is so jammer."

Bloemfontein

Gouveia Guesthouse

"Pragtige geskiedkundige bestemming. Net bitter jammer dat die middestad so verval as gevolg van die plaaslike munisipaliteit so klaaglik misluk in terme van dienslewering."

Bloemfontein

Klipperant Kothuise

"Besoek gerus die Oorlogsmuseum en Vrouemonument vir 'n outydse ervaring."

Bloemfontein

The Suburban

"Stad se onderhoud gaan agteruit."

Bloemfontein

Chanelle Self Catering

"Baie vriendelike mense. New York Restaurant het die heerlikste kos. Ons was daar vir die kleinseun se Winterspele (CVO skole provinsiale rugbyweek.) Bloemfontein het 'n plattelandse gevoel."

Bloemfontein

Ceelee's Place

"Riool loop in die strate."

Bloemfontein

Grace Cottage

"Sal enige tyd weer daar oorslaap."

Bloemfontein

Acacia Lodge

"Ek hou nie van Bloemfontein se stadsgedeelte en die slegte paaie nie."

Bloemfontein

Cloud @ 96

"Stad is vuil en vol asbliksakke. Strate vol gate. Stad gaan duidelik agteruit."

Bloemfontein

Hydro Guest House

"Pragtige dorp."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Dis koud in die winter."

Bloemfontein

BloemSlaap

"Kon nie veel van die stad besigtig nie, was heel dag betrokke by BCVO se winterspele vir Rugby en Netbal betrokke by Sentraal Hoërskool. Kon wel die Vroue Monument besoek en dit was 'n baie aangename ervaring."

Bloemfontein

The Lantern Guesthouse

"Die dorp is baie vuil."

Bloemfontein

Villa Rose Cottages

"Nice town to visit."

Bloemfontein

Edaneg

"Was net 'n lekker, koue naweek!"

Bloemfontein

Shalom

"Dit was koud en nat. Onverwags vir Bloemfontein in die winter. "

Bloemfontein

Chic Breeze Guesthouse

"Was amper geroof, maar mooi dorp."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem