Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1452 reviews.
"Ek is bly ek woon nie daar nie! Sal dalk die Oorlogsmuseum weer wil besoek. Verder geen aantrekkingskrag vir my nie."
"I was only in the city for one day, but the people seemed generally kind and welcoming. The environment was clean and it was easy to navigate."
"Soveel ryk aan geskiedenis. Groot toeriste-aantreklikheid. Pres Brandstraat, Vrouemonument ens."
"Bloemfontein het baie agteruitgegaan. Die paaie is in 'n swak toestand en die stad lyk verwaarloos. Dit is regtig jammer dat so 'n pragtige stad so agteruitgegaan het!"
"Eerste keer wat ons in die Rosestad oor gebly het. Die mense is vriendelik en ons was aangenaam verras met hulle gasvryheid."
"Die onderhoud van strate en veral die wit, afgebakende bane op die pad is baie dof en het onsekerheid veroorsaak m.b.t. die rit en watter bane om te volg, veral wanneer 'n mens onbekend is met die roete of omgewing."
"Bloemfontein is a great place for business travelers as everything is close by and it's a great city to network."
"Didn't do much, was there for business, but the city has a lot of bad roads."
"Die plaaslike munisipaliteit is glad nie betrokke om die stad in stand te hou nie. Groot maatskappye soos Raubex ens. probeer die stad se Roos-beeld agtermekaar kry. Wateronderbrekings is 'n probleem."
"Bloemfontein has an air of neglect about it, streets and dirty and overgrown, the positive is that the people are friendly. A visit to the Boeremark on a Saturday morning is a must!"