Geverifieerde Resensie
Bojanala
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bojanala bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 752 resensies.
"Lots of cool places to go visit during the day if you would like a break from the unit. Shops well stocked with everything you need for a self catering holiday. "
"I would suggest picking up groceries in Rustenberg before coming to Boshoek. There is only a small grocery store there. "
"Persone wat nie ‘n viertrekvoertuig het nie, gaan moontlik sukkel met die steiltes. Uitsig oor die dam is baie mooi."
"This is a nice place to stay when you want to visit Sun City. It's also next to the shops."
"Alhoewel Brits 'n pragdorpie is met baie herinneringe, is die dorpie se infrastruktuur besig om agteruit te gaan. Sommige strate se slaggate is groot en verspreid, wat die reis ongemaklik maak en selfs skade kan veroorsaak."
"Behalwe vir die gemors in die dam, is Schoemansville 'n plekkie wat ek graag besoek."
"Oulike plek. Naby aan die dam. Stil. Paaie in die area is bietjie sleg, heelwat slaggate."
"As jy bereid is om 'n bietjie meer per nag te betaal (R1000 - R1500) kan mens baie lekker in Brits kuier."
"The close proximity of Sun City is probably the main attraction. We did not really spend time in Boshoek itself."
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
Black Rhino Game Lodge"Lekker park, lekker naby vir 'n naweek."
"Bojanala strate is vuil, ek as vrou wat alleen gereis het het glad nie veilig gevoel om in die dorp te stop nie."