Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3526 resensies.
"Beautiful little town, friendly people everywhere. The tourism center is very friendly and helpful."
"Mooi dorp met interessante besienswaardighede, lekker eetplekke in 'n pragtige omgewing."
"Baie mooi en rustig in Franschhoek. Lekker baie restaurante om van te kies!"
"Mens kan maande in die Stellenbosch-area deurbring met alles wat te siene en te belewe aangebied word. Selfs al gaan mens jaar na jaar terug daarheen."
"Beautiful village, old streets, but missing a real energy like Montagu and Prince Albert."
"Met al die wynkelders wat tans weens COVID-19 gesluit is word die vermaaklikheidsopsies bietjie beperk. Daar is nogtans genoeg ander besienswaardighede waarmee besoekers hulle kan besig hou."
"Your usual grocery retailers such as Woolworths, Pick n Pay and Checkers is not in Tulbagh, hence I missed my favourite treats and necessities. "
"It is a nice feeling to be out in nature, to explore the winelands, wine routes and great restaurants."
"Pragtige omgewing, baie geskiedenis, kultuur en natuurskoon. Wonderlike vars produkte en goeie eetplekke. 'n Ware pêrel as bestemming!"
"Franschhoek is a world class destination. The food, wine, beer and restauranbts are always above average."
"Riebeek Kasteel is naby Kaapstad met 'n gesellige plattelandse dorpatmosfeer. Dis naby aan al die bekende wynplase en ander dorpies is naby genoeg om te besoek, soos Tulbach. Daar is goeie restaurante in die dorp ook."
"Not alot in the town itself, but surrounding areas has plenty ie. Tulbagh and Ceres."
"Safe destination on roads, beautiful scenery, awesome weather, people are friendly."
"Tulbagh is one of the better wine regions of South Africa and due to its isolation is an undiscovered gem. Go there now, do it!"
"Pragtige omgewing. Kon nie veel van die sakegebied sien nie. Miskien het ek dit misgery."
"Worcester is 'n baie warm maar rustige plattelandse dorpie. Die dorp self is baie skoon met vriendelike gesigte regdeur. Ideaal vir 'n naweek wegbreek weg van 'n besige stad gejaag."