Verified Reviews

Border Area

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area

Rated 4.3 out of 5 based on 929 reviews.

Coffee Bay, Border Area

Kwela Cottage

"Koffiebaai self het in my opinie baie agteruitgegaan en het min om te bied, behalwe die hotel. Dit kan 'n gevolg wees van Covid-19. Maar Hole in The Wall bly 'n asemrowende gesig wat jy nêrens anders kry nie."

Kei Mouth, Border Area

Neptune's Cove

"Ideaal vir hengelaars en ontspan na 'n lang reis."

East London, Border Area

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Die stad self is nie meer dieselfde nie, maar buite die stad is daar goeie vakansieplekke."

Kei Mouth, Border Area

Neptune's Cove

"Really a nice place, you actually feel safe in the area."

Gxarha (Morgan's Bay), Border Area

Willieweggie

"Regte seevakansie-gevoel."

Kei Mouth, Border Area

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

"Die omgewing is absoluut asemrowend. Wees net bedag daarop dat alle besighede nie elke dag oop is nie; die slagter byvoorbeeld is nie Maandae en Dinsdae oop nie, maar ons het die lekkerste hamburgerpatties daar gekry."

Coffee Bay, Border Area

Hole in the Wall Resort

"Rustige plek, puik natuur. Mooi omgewing."

Border Area

Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility

"Ons hou van natuurskoon en panoramiese uitsigte waarvan hier volop is. Hier is ook gedurig veranderende beelde in oorvloed om te geniet en te bewonder. Beslis ‘n besoek werd vir natuurliefhebbers en agterpad-reisigers."

Port St Johns , Border Area

Fishermans Cave

"Nie veel om te doen as jy van visvang en rondstap hou nie.. Port st Johns is vuil."

Border Area

Mbotyi Mountain Bush Camp

"Not recommended for stayover. Dirty streets with rubbish all over and people not adhering to Covid-19 regulations or normal traffic rules. Very 3rd world conditions!"

Chintsa (Cintsa), Border Area

Cape Cod Accommodation

"Geen lekker ontbyt resturante."

Port St Johns , Border Area

Umngazi Hotel & Spa

"It's beautiful and it's clean!"

Border Area

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm

"Dis baie stil en rustig - mooi omgewing."

East London, Border Area

Bayview Seafront Apartment

"Gonubie is 'n heerlike plek om vir 'n paar dae te ontspan. Dis ons vierde besoek aan Gonubie - dit spreek dus vanself dat ons dit weer sal besoek!"

Coffee Bay, Border Area

Kwela Cottage

"Hole in the Wall is puik en so mooi. Die plaaslike inwoners is lastig en smeer heeltyd hul diens en kreef aan jou af. Sukkel om hulle te ontduik en is hulle redelik opdringerig."

Border Area

Steepside Guest Farm

"Sal graag weer daar gaan kuier."

Maclear, Border Area

D's Lodge

"Pragtige deel van die wêreld!"

East London, Border Area

Sunnyridge Lodge

"Was net winderig, maar sal enige tyd weer gaan."

East London, Border Area

South 2 Sea Gonubie

"Baie lekker, maar sommige areas soos Southernwood is so besoedel met rommel. Waarom maak die munisipaliteit hierdie area nie op 'n roetine basis skoon?"

East London, Border Area

Benri B&B and Self-catering

"Daar is baie mooi strande en natuurskoon in Oos-London."

Glengariff, Border Area

Makulu Manzi

"Glengariff is 'n veilige, klein, pragtige plek met 'n heerlike swemstrand en baie rotse vir visvang! "

East London, Border Area

Farm View Guest House

"Als wat jy nodig het alles is by mekaar en daar is die see, wat meer wil jy hê."

Gonubie, Border Area

Lollee's Cottage

"'n Baie lekker plek en vriendelike mense."

Gxarha (Morgan's Bay), Border Area

Lagoon View

"It is very nice to stay there, everything is around except for shopping purposes."

Kei Mouth, Border Area

Neptune's Cove

"Small, peaceful town with great butchery. "

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers