Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1147 reviews.
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Safe destination on roads, beautiful scenery, awesome weather, people are friendly."
"Tulbagh is one of the better wine regions of South Africa and due to its isolation is an undiscovered gem. Go there now, do it!"
Worcester, Breede River Valley
Church Street Lodge"Worcester is 'n baie warm maar rustige plattelandse dorpie. Die dorp self is baie skoon met vriendelike gesigte regdeur. Ideaal vir 'n naweek wegbreek weg van 'n besige stad gejaag."
"Saronsberg was 'n fees en Duikersdrif 'n absolute juweel. Puik diens en ons sal beslis weer daar gaan kuier."
"You need at least 10 days to enjoy all the major attractions. Bring your supplies along as shops and restaurants are not great in town. The wine farms are wonderful and the restaurant at Duikersdrift farm is the best."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Alles is nie beskikbaar in die dorp nie, ons moes Worcester toe ry."
"So baie plekke om te besoek. Ons tydjie was te kort. Een van die mooi plattelandse dorpies wat 'n besoek werd is."
"Pragtige dorpie wat enigiemand vir 'n naweek of meer kan besig hou. Die mense is ook baie vriendelik."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Would recommend it for family getaways. It's the perfect place to unwind and relax. Kids really enjoyed their stay."
Worcester, Breede River Valley
Da Rooms Accommodation"Worcester is wat dit is. Oornagplek vir hospitaal of besigheid."
De Doorns, Breede River Valley
Tavistock Country Home"Die dorp bied alles wat nodig is. Puik slaghuis."
"Beautiful country town surrounded by mountains and farms. Range of eat out options not too far from of Cape Town."
"Ek glo daar is veel om te sien, maar ons tyd was bietjie beperk, maar die dorp was besonders skoon en geen bedelaars nie. Pragtige dorp."