Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1168 reviews.
"Ons was baie teleurgesteld dat in 'n dorp, waar die pragtige historiese Kerkstraat sentraal staan as 'n toeristebestemming, nie een van die museums in die straat Saterdagmiddag oop was nie."
Worcester, Breede River Valley
Palm la Vie"Nie 'n groot dorp nie, maar pragtig rustig en baie aktiwiteite vir groot en klein."
"People friendly and surroundings beautiful. Location is great to do visits to various places and farms."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Die omgewing bied baie - Goudinin Spa is 6,5km van die oord, daar is verskeie staproetes, 'n restaurant is 'n klipgooi ver, daar is wynkelders om te besoek in die omgewing."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Asemrowend mooi, stukkie hemel op aarde."
"So 'n mooi omgewing. Ons het na Bosjes gery. Baie lank daar spandeer. Foto's geneem by die lieflike trou-venue. By Rietdakkie-padstal gestop. Met ope arms deur Riaan en sy vrou ontvang. Later tafels weggeskuif en gedans. Groot pret!"
Worcester, Breede River Valley
Eagle's Crest"Lovely town with historic buildings and incredible value for money at the wineries around."
"Tulbagh kan beslis meer benut en besoek word. En Saronsberg is 'n wonderlike vertrekpunt vir al die ander besienswaardighede wat in die omgewing te siene is."
Worcester, Breede River Valley
La Bri Guest House"Lieflike omgewing met genoeg om te doen vir 'n toeris."
"Tulbagh is a lovely little town with a great sense of history and culture. We had a great time exploring the surrounding mountains too."
Worcester, Breede River Valley
Kuruma Farm Cottages"We just love Worcester for the people and the mountains."
"Die vallei is totaal onder-bemark as 'n toeristebestemming. Dis 'n asemrowende vallei wat geweldig baie aanbied vir toerisme."
"Very pretty, untouched nature, which made us feel very relaxed and like we were getting a proper break away from the city."
Worcester, Breede River Valley
Linge Longa"Besienswaardighede word nie duidelik genoeg geadverteer nie. Winkels nie geredelik beskikbaar nie. Parkeerplekke in strate baie nou en leivore is 'n veiligheidsrisiko."
"Ons sal graag weer Ceres toe wil gaan, maar meer tyd spandeer om die omgewing te verken."