Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 1882 reviews.

Ladismith, Cape Karoo

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

"Dorp is vriendelik en redelik netjies."

Prince Albert, Cape Karoo

Swartberg Cottages

"So baie goed weggesteekte dinge om te doen!"

Sutherland, Cape Karoo

Primrose Cottage

"Ons het per toeval op 'n fees afgekom in die dorp en dit het ons 'n kykie in die samestelling en mense verhouding van die gemeenskap gegee - 'n baie aangename ervaring."

Sutherland, Cape Karoo

Primrose Cottage

"Cute little town with a visit to the Observatory is a must."

Cape Karoo

Blesfontein Guest farm

"Die Karoo sal altyd 'n toeriste bestemming bly. Dit hou 'n eie bekoring in wat jy moet ervaar om te verstaan en te waardeer."

Prince Albert, Cape Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Dis jammer die besigheidsure, selfs oor 'n naweek vir 'n meestal toeristebestemming, is vreeslik beperk. Sal volgende keer eerder in die week gaan."

Sutherland, Cape Karoo

Rogge Cloof

"Elke mens moet ten minste een keer in hulle leeftyd die koue in Sutherland beleef! Dit is 'n ongelooflike ervaring wat jy nie vir iemand kan beskryf nie. Die starre is pragtig en dit lyk letterlik of jy aan die melkweg kan vat! Pak genoeg warm klere in, handskoene, mussies en baadjies is 'n moet! "

Cape Karoo

Jagerskraal Guest Farm

"Wide open spaces and clear skies with so many stars."

Sutherland, Cape Karoo

Sterboom Self-catering Cottage

"Die basiese dienste beskikbaar, tipies klein plattelandse dorpie."

Ladismith, Cape Karoo

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Beste slaghuis vir Karoo lam. Sal volgende keer meer tyd in Ladismith spandeer."

Sutherland, Cape Karoo

Die Stal Cottage

"Pragtige dorpie met meer om te bied as net sterre."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Het die lekker gesellige markie besoek waar ons vars plaasprodukte kon bekom, asook geselsies kon aanknoop met plaaslike inwoners. Was 'n belewenis. Ook lekker winkeltjies om te besoek. "

Laingsburg, Cape Karoo

Herambi Guest House

"Baie baie oulike dorpie! Het tot die museum besoek!"

Sutherland, Cape Karoo

Primrose Cottage

"Unieke dorpie met die sterrewag wat baie insiggewend is."

Prince Albert Road, Cape Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"'n Lekker ervaring van die Karoo en sy uitgestrektheid."

Cape Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Ons is mal oor die Karoo."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Khaya

"Een van RSA se juweel dorpies."

Sutherland, Cape Karoo

Die Stal Cottage

"Interesante dorpie met dinge wat mens herinner aan jou kinderdae. Wat egter bekommerenswaardig is die feit dat daar net een teerpad in daardie rigting, wat ek as 'n nasionale sleutelpunt of ten minste 'n punt van internasionale belang vir Suid-Afrika beskou, is. "

Prince Albert Road, Cape Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Besoek gerus die mark op ‘n Saterdag. Het elke oomblik van die dorpie geniet."

Prince Albert, Cape Karoo

Acacia Cottage

"Ongelooflike rustige Karoo-dorpie. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. En die aandete in die Swartberg Hotel sal ons nog lank onthou! Fantastiese diens en lekker kos."

Prince Albert, Cape Karoo

Aandrus

"Quaint town. Worth a visit. Found it a bit over priced."

Prince Albert, Cape Karoo

Yellow House

"Dis 'n uitstekende toeristebestemming."

Ladismith, Cape Karoo

Ladismith Manor

"Pragtige dorpie. Volgende keer gaan ek net 'n toeris wees."

Cape Karoo

Sand River Conservancy - Wagon House

"The Cape Karoo is the closest and best break-away from city life, for those seeking natural beauty, some wildlife, and a chance to turn the phone off. Well worth the visit!"

Ladismith, Cape Karoo

Red Rock Cottage

"Ladismith is 'n klein dorpie, was nogal teleurgesteld dat mens nie Ladismith Kaas mag besoek of daar koop nie. Maar daar is 'n Parmalat Factory Shop in Ladismith - dis beslis die moeite werd om daar te stop. "

Sutherland, Cape Karoo

Sutherland Guest House

"Die Salt planetarium is 'n besoek werd."

Page
Page 48 - Showing 1411 to 1440
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers