Geverifieerde Resensie

Cape Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1910 resensies.

Matjiesrivier, Kaap Karoo

Swartberg Backpackers

"Jy kan lekker rondry vanaf die plaas en heelwat gaan besigtig en ja, dis 'n pragtige wêreld ten spyte van die huidige droogte."

Prins Albert, Kaap Karoo

81 on Church

"'n Moet om te besoek."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"A lovely picturesque little town."

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"Die Bush pub se kos en diens was 'n wow factor. Die lekkerste en pragtige uitsig by die rivier."

Kaap Karoo

Jagerskraal Guest Farm

"Heerlik vir een nag. "

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Quaint and artsy little town. Tend to be a tad expensive, but that is to be expected. Nice stopover for a couple of days on a road trip."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Lieflike klein dorpie. Ek is baie jammer dat ek nie op 'n Saterdag daar was om ook te gaan fliek nie."

Sutherland, Kaap Karoo

Primrose Cottage

"Klein, oulike dorpie met vriendelike inwoners. Die sterrekyk-toer is 'n moet!"

Laingsburg, Kaap Karoo

Herambi Guest House

"It was a good location for the long drive from Bloemfontein to Cape Town. Lovely to find hidden gems to sleep and eat. "

Prins Albert, Kaap Karoo

The Cottage

"'n Veilige, unieke en skoon dorp."

Prins Albert, Kaap Karoo

Onse Rus Guest House

"Great restaurants, friendly people and a very good art gallery and a Gin Bar in the town that is quite an attraction!"

Prins Albert, Kaap Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Gasvrye en kunstige dorpie met baie om te sien en te doen."

Laingsburg, Kaap Karoo

Herambi Guest House

"Heerlik gekuier met Afrikaanse mense."

Prins Albert, Kaap Karoo

Gecko Cottages

"'n Wonderlike toeristebestemming."

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"Ons het ons morsdood gesoek na 'n kafee en apteek! Dis definitief nie die plek om geskenkies vir geliefdes te koop nie. Meeste is kunswerke en min daarvan is billik geprys. Dis 'n pragtige dorp en baie skoon."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Lodge

"Gee watertenks vir die Donkey Sanctuary asb!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Swartberg Cottages

"Pragtige dorpie en soos ervaar met die ander Karoo dorpe, skoon en netjies."

Prins Albert, Kaap Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prins Albert is 'n gunsteling-wegbreek vir ons, want die dorpie is pragtig skoon, uitstekende restaurante en pragtige natuurskoon. Die ideale Karoo-vakansie met baie opsies en vermaak. Die teater is altyd 'n hoogtepunt!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Yellow House

"Baie interessante plek. Beslis die moeite werd om te besoek!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"Die mooiste dorpie met die vriendelikste mense! "

Prins Albert, Kaap Karoo

Bid Huisie

"Prince Albert has scenic surroundings and splendid architecture. The highlight was a drive up the Swartberg Pass."

Laingsburg, Kaap Karoo

Herambi Guest House

"Laingsburg is 'n pragtige ou dorp wat op die oog af goed in stand gehou word. Die ou gerestoureerde geboue is besonders. Ons het 'n heerlike aandete in die Country Hotel geëet, waar my man sy lus na afval kon bevredig."

Prins Albert, Kaap Karoo

Lavenders

"Prins Albert het sy eie betowering. Heerlike kos by Swartberg Hotel en ptagtige omgewing."

Laingsburg, Kaap Karoo

Herambi Guest House

"Dis vir my 'n mooi, skoon dorp. "

Blad
Blad 48 - Wys 1411 tot 1440
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang