Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"Ek sal 'n jaar in die Kaap woon en elke Saterdag na 'n ander strand toe gaan en elke Sondag na 'n ander besienswaardigheid, dan sal ek nog nie klaar wees nie. Kaapstad is beslis Suid-Afrika se heel mooiste stad, met veel meer as genoeg om te sien en te doen vir 'n lang vakansie."
"Always great to have a vacation in Cape Town. Only the weather wasn't nice, but that is the Cape."
"Cape Town definitely has the scenery, weather and accommodation for an unforgettable stay."
"Niemand kan die weer voorspel lank voor die tyd nie, maar daar is egter so baie te doen in en om Kaapstad dit sal altyd een van die beste bestemmings bly."
"Dis 'n "besige" vakansie, baie om te doen en te sien. Mens behou die stadgevoel en jy voel nie juis asof jy eintlik rus nie. Ons sal eerder volgende keer êrens meer afgeleë en stiller wil bespreek."
"They are doing an awesome job, I hope prices will not increase too much in the new year. Thank you for your hard work and commitment to our tourism industry. I look forward to my next adventure with your amazing destinations."