Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4812 reviews.
"Kan absoluut niks nêrens fout vind nie, kan net goedpraat van plekke, mense, paaie en orals is net goeie diens en vriendelikheid."
"Baie mooi met sy uitgestrekte strande, en orals winkels wat jy sommer kan inloer om iets te koop of net rondloop en die skoonheid van die stad te geniet."
"Best province in the country to visit and stay in. Beautiful places to visit and still quite safe."
"Cape Town International Airport baie beter as OR Tambo. Die Uber en taxis word ook goed adverteer in Kaapstad."
"Beautiful views en lieflike wegbreekplekkie vir redelike pryse. So ook heerlike wynproe in die Boland!"
"Wens ons kon daar gaan bly, veral Durbanville waar ons as Afrikaanssprekendes baie welkom gevoel het. Dis net jammer dat plakkers orals toegelaat word, want hulle bemors die areas. "