Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3049 resensies.
"A lovely town - delicious food, interesting shops and lovely walks."
"Behou asseblief die eenvoud en rustigheid van Clarens. Sien jou weer Clarens."
"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."
"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."
"Beautiful surrounds in East Free State next to the Maluti Mountains. Breathtakingly beautiful."
"Vir my is Clarens die juweel van die Vrystaat - die plekkie het in my hart gekruip en sal beslis weer gaan kuier daar. Al die winkeltjies is lekker om te besoek en die mense is ook so vriendelik. "
"Lekker kuier atmosfeer en pragtige omgewing. Die Blou Donkie Restaurant se pryse is duur en swak gehalte. Ander eetplekke was puik."
"Clarens is 'n baie mooi dorpie, hier is baie om te doen, en as jy nie iets wil doen nie, is dit die rustigheid vanself. Ons sal weer kom kuier."