Verified Reviews

Dinokeng Game Reserve

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dinokeng Game Reserve

Rated 4.3 out of 5 based on 580 reviews.

Dinokeng Game Reserve

Ngiri Safaris

"Altyd lekker om omring te wees deur die bosveld."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Take own picnic lunch when visiting during the week. Restaurants only open over weekends."

Dinokeng Game Reserve

Tshikwalo Lodge

"Ons het glad nie tyd gehad om deur die wildreservaat te ry nie, ons was ook nie lus om 'n ekstra R200 vir selfry met ons eie voertuig te betaal nie. Het net bietjie kom rus. Miskien volgende keer."

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Beautiful, well kept and secure! Fantastic!"

Dinokeng Game Reserve

Marulani Bush Lodge

"Baie mooi, maar sommige eienaars kom tog voor as ongeskik en geirriteerd. Sommige mense ry ook baie vinnig op die teerpad (baie vinniger as die 60km/h reel), wat belaglik vir my is. Anders as dit is die reservaat baie mooi na gekyk - die diere lyk gesond en die veld goed."

Dinokeng Game Reserve

Hunters Pride 39

"Sal graag meer wild wil sien."

Dinokeng Game Reserve

Jabula Bush Camp

"Ons sou graag meer wild wou sien, infrastruktuur is goed en staff goed opgelei, maar ons is van mening dat daar te min wild is vir die grootte van die reservaat."

Dinokeng Game Reserve

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Lekker om 'n plek so naby aan Pretoria te hê waar mens die Groot 5 kan sien."

Dinokeng Game Reserve

Lookout Safari Lodge

"Baie netjiese reservaat. Was bietjie teleurgestel omdat jy vir elke dag moet betaal om self-drive deur die reservaat te doen en dan kan jy ook net sekere paaie ry. Kan die ander paaie net ry as jy 'n game drive boek."

Dinokeng Game Reserve

Foreva Wild

"Die park is pragtig. Ons was wel baie ontsteld oor die wyse waarop deurganger taxi-drywers jaag en amper 'n kameelperd omgery het. Ons sou werklik voorstel dat daar 'n koste aan deurgangdrywers gerig moet word sodat hulle nie die pad gebruik as 'n alternatief om sodoende die tolhek te mis nie. Hulle het geen respek vir die wild of die veiligheid van diere of ander motors nie."

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Dinokeng is lekker naby die stad vir 'n vinnige wegbreek."

Dinokeng Game Reserve

Foreva Wild

"We were not able to see the big five as expected. Like no elephants and we had traffic jam in the wild all wanted to view 2 lions. "

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Ons het die Dinokeng Wildreservaat baie geniet. Die kaart van die Dinokeng Wildreservaat is egter moeilik om te volg en 'n meer gebruikersvriendelike kaart kan help."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"The self-drive route is very well marked. Unfortunately not all of the big 5 are availble for viewing on the self drive route, and game drives are expensive."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Baie mooi natuur, maar die Groot 5 is baie skaars."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Hoofgrondpad kan dalk 'n bietjie aandag kry. Maar verder was dit uitstekend met die wild wat langs die pad geloop het."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Alhoewel daar baie bokke was wat ons gesien het, sou dit awesome wees om Groot 5 te sien. Hopelik volgende keer."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Die mense is baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Die kaart wat jy by die hek koop help baie sodat jy weet op watter paaie jy mag ry en die bordjies is baie duidelik. Ons het dit baie geniet en het baie diere gesien. Ons het 'n lieflike piekniek gehad en toe by die dam gesit en voëltjies gekyk. Daar is baie paaie om te ry en baie om te sien. 4x4 is nie nodig nie, maar 'n hoër voertuig is beter. Daar is baie plekke om oor te slaap. Ons sal definitief weer gaan."

Dinokeng Game Reserve

Hanati Chalets

"Baie goeie ligging! Mooi natuurskoon!"

Dinokeng Game Reserve

Wildways Bush Camp

"Dinokeng is n baie lekker plek en goeie waarde vir geld as mens net vinnig wil wegbreuk. Die enigste probleem wat ek het is dat die park gebruik word as 'n deurloop en daar is heelwat verkeer tussen die park en die dorpe om die park is. Die mense wat die deurpad gebruik gee ook nie om oor hul spoed nie en gooi rommel by die ruite uit, terwyl die mense in die park wat daar op vakansie is almal die reëls nakom en respekteer."

Dinokeng Game Reserve

Muqurati Lodge

"Sal graag verwysings van wildbesigtigings ritte en of roetes en restaunte graag wil beskikvaar hê."

Dinokeng Game Reserve

Rooibank

"It is well organized and extremely hot so well done to all the people involved. Neat and great atmosphere."

Dinokeng Game Reserve

Tshikwalo Lodge

"We bought a permit to drive through the self-drive ways. When we bought the permits it was recommended to buy a guided map book, problem was that the book map was not explained and it was very difficult to understanding the layout of the maps. After a while driving through the park we picked up the markers on the side of the road indicating the self-drive locations. To me the maps are a waste of money and two when buying permits the rangers or staff need to explain how the drive works. Other than that we did enjoy the drive afterwards, unfortunately we didn't see elephants, lions, leopards or rhinos."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Ons het die self-ry opsie gebruik en het baie spesies voëls en ander diere gesien binne 4 ure se ry. Definitief waarde vir geld."

Dinokeng Game Reserve

Marulani Bush Lodge

"Onthou om voorsiening te maak vir permitte en conservation fees by uitgang."

Dinokeng Game Reserve

Marulani Bush Lodge

"Beste plek om te besoek as die stad te veel raak."

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Some of the private areas make the self-drive irritating, but in general, it's fabulous. Good roads, great sightings, friendly people, super views."

Dinokeng Game Reserve

Tshikwalo Lodge

"Bietjie gesukkel om 'n permit te kry om self deur die wildtuin te ry - bietjie rondgestuur van plek na plek. Indien mens nie oorslaap nie, kan dit nogal duur uitwerk om die bewaringsfooie te betaal."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers