Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Dinokeng Game Reserve

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dinokeng Game Reserve

Rated 4.3 out of 5 based on 606 reviews.

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Die wild op jou voorstoep."

Dinokeng Game Reserve

Ngiri Safaris

"Dinokeng is regtig wonderlik, jy sien om elke hoek en draai 'n dier ."

Dinokeng Game Reserve

Chameleon Bush Lodge

"Ons geliefkoosde plek vir 'n vinnige wegbreek. Naby genoeg, groot verskeidenheid verblyfopsies. Dankie tog vir beter kaarte, die oues het ons erg gefrustreer."

Dinokeng Game Reserve

De Kleine Serengeti Game Lodge

"My grootste kritiek teenoor die Dinokeng Reservaat is die provinsiale pad wat reg deur die reservaat loop. Voertuie gebruik hierdie roete om tolhekfooie te vermy en ry meerendeels onverskillig om so vinnig moontlik deur die reservaat te kom (om binne die 1 uur-spertyd te bly). Gevolglik verloor die reservaat daardie 'reservaat'-gevoel, aangesien daar gedurig trokke, busse ens. deur die reservaat beweeg. Dit bevraagteken ook die veiligheid van wild in die reservaat, asook die moontlikheid om wild te besigtig."

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Sal definitief terugkeer en meer van Dinokeng gebruik maak."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"The big five are an attraction."

Dinokeng Game Reserve

Hunters Pride 39

"One of my favourite places to go to."

Dinokeng Game Reserve

iKhaya LamaDube Game Lodge

"There are not a lot of animals. The reserve is way too big for the animals they have. Paid our R250 self drive permit and was not very successful in seeing the animals. And that is a shame. The roads also needs attention. With the conservation fees we pay, they can most definitely add an amount to the upgrading of the roads. But other than that its not too bad. Will return."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Regtig 'n juweel, net 'n spoegie buite die stad."

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Dit is moeilik om die reservaat se padkaart te verstaan."

Dinokeng Game Reserve

Hogs Guesthouse

"Miskien was ons ongelukkig, maar beslis nie baie wild nie."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Was baie lekker, maar ons het niks groot wild gesien nie was di net bokke, sebras en wildebeeste. Ek sal voorstel hulle maak meer self-drive paaie."

Dinokeng Game Reserve

Mooiplasie Bush Camp

"Needs more animals as they are scarce when game driving."

Dinokeng Game Reserve

Mooiplasie Bush Camp

"Dis 'n mooi reservaat, probleem is net dat daar baie hekke van die hoofpad af is en jy kan net by sekere hekke ingaan om te gaan rondry. Was bietjie van 'n frustrasie om die regte een te vind, maar as jy in is dan kan jy baie verskeidenheid diere sien."

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Dinokeng Wildreservaat is 'n gunsteling vinnige naweekwegbreek vir ons."

Dinokeng Game Reserve

Tshikwalo Lodge

"Sien skaars een van die Groot 5."

Dinokeng Game Reserve

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Beter kaarte en dalk vir self-drive meer inligting oor waar Groot 5 geneig is om voor te kom in reservaat."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Die hoofroetes se paaie kort regtig ’n skraap, motors skud uitmekaar as gevolg van die sinkplaat effek."

Dinokeng Game Reserve

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Wens ons kon meer wild sien. Die bos is baie ryg."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Lekker naby wegbreekopsie."

Dinokeng Game Reserve

Kwalata Game Lodge

"Dit is 'n pragtige wildreservaat. Nie al die Groot 5 gesien op die wildrit soos gehoop het nie."

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Diere bietjie skaars, maar mooi omgewing en kronkelpaadjies maak op daarvoor. Ons wegbreek gaan nie net oor wildbesigtiging nie, maar oor die natuur en rustigheid. Dit het ons beleef in Dinokeng!"

Dinokeng Game Reserve

Rooibank

"We would love to have seen some predators, basically only game, which was still very beautiful, but a predator is always a winner."

Dinokeng Game Reserve

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Baie goed-bestuurde onderneming."

Dinokeng Game Reserve

Chameleon Bush Lodge

"Puik restaurante met goeie diens. Goeie ligging."

Dinokeng Game Reserve

Kwalata Game Lodge

"Min mense het die Groot 5 gesien. "

Dinokeng Game Reserve

Morekuri Safaris

"The reserve is great for people in Gauteng that wants a mini Kruger Experience without traveling so far. Just a pitty it is a bit close to N1 and you do sometimes hear the traffic, but with the lodges deeper in the reserve it is not so."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote