Verified Reviews

Dinokeng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dinokeng

Rated 4.4 out of 5 based on 432 reviews.

Dinokeng

Thala Thala

"Fantasies om die groot 5 so naby die stad te kan beleef. Ons het die olifante so geniet en dit was 'n absolute belewenis om dit so naby te kon belewe en Dinokeng is absoluut 'n moet vir elke besoeker aangesien daar so baie wild is om te sien."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Dit was ons eerste besoek aan Dinokeng. Alle paaie is grondpad neem dit in ag."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Het verwag om 'n bietjie meer diere op die self-bestuurroete te sien."

Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Ons het 3 van die groot 5 gesien tydens ons 3 dae se ry in die Park. Ons was selfs gelukkig genoeg om die leeus by 'n vangs te sien vreet. Dinokeng sal ons Johannesburgers definitief weer sien. "

Dinokeng

Sunset Bush Camp

"Die rigtingaanwysers is baie goed. Buiten koedoes en rooibokke het ons min ander diere gesien. Die geblaf van honde by omliggende opstalle was steurend in die nag. Dit doen afbreuk aan die wildervaring. Dinokeng is 'n park-in-wording en sal baat by deeglike oorhoofse beplanning van die pad vorentoe. Die draadomheinings van die weermagbasis en talle ander privaat wildkampe doen vreemd aan en voel uit pas met die die res van die reservaat. "

Dinokeng

Mahala View Lodge

"I'm going there with my friends next year."

Dinokeng

Dinonyane Bush Lodge

"Wonderful bush lodge."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Ek verstaan daar moet 'n geldjie betaal word om in die reservaat te ry, maar as jy in Dinokeng oorbly kan afslag gegee word aangesien mens reeds betaal het vir verblyf. As dagbesoeker dink ek die prys is billik. Oor die algemeen is die reservaat baie groot en ons het baie diere gesien."

Dinokeng

Beka Idube

"Daar is ongelooflike mooi plekke om te gaan skoene uitskop."

Dinokeng

Nyani Lodge

"Juweel wat nog nie deur Gauteng se massas ontgin word nie."

Dinokeng

Mooiplasie Bush Camp

"Uitstekende toeriste oord. Baie wild om te besigtig. Baie oorde rondom Dinokeng. Skakel af van alledaagse lewe en geniet die natuur en diere."

Dinokeng

Foreva Wild

"Baie mooi en skoon natuurresevaat."

Dinokeng

Nyani Lodge

"Ons het in die natuurreservaat gery en dit was baie lekker. Het wel min diere gesien a.g.v die weer. "

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Die reservaat is groot genoeg vir jou om baie lank daar binne in rond te ry, alhoewel die kaart opgedateer moet word om nuwe en paaie wat verander het beter aan te dui. Die personeel by die hekke en veldwagters is baie behulpsaam."

Dinokeng

Foreva Wild

"Great 'wilderness experience' and only an hour's drive from Johannesburg."

Dinokeng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Nice place to be."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Love dit en dis 40 km van die huis af."

Dinokeng

Marulani Bush Lodge

"Die hele Dinokeng vandat jy in die reservaat ingaan is iets besonders en om te sien en nog meer al die diere wat reg langs die pad loop wat hulle nie eers aan die mense en karre steur nie, so of hulle vir ons almal wil sê die plek behoort aan hulle. Paaie is goed versorg en dit is veilig in die reservaat. "

Dinokeng

Sunset Bush Camp

"Ons was verras! Die "self drive route" was 'n fees en die kinders het dit ook baie geniet. Die kaart is deeglik en die vriendelike natuurbewaarders gee graag advies t.o.v die beste paaie om te ry. Die kinders was nooit verveeld nie, want daar is heelwat lodges waar hulle kon bene rek en speel."

Dinokeng

Marulani Bush Lodge

"Great to see the big five on game drives. We were able to see Lion, Rhino and Buffalo with a scarce Brown Hyena in a two hour drive. Conservation fee only R30 per person for a whole weekend. A wide variety of Lodges to choose.from."

Dinokeng

Katekile Escapes - No 39 Hunters Pride

"Dinokeng is 'n uitmuntende plek. Ons gaan graag soontoe."

Dinokeng

Sunset Bush Camp

"Mens hoef nie ure te ry om die Kruger Wildtuin te besoek nie. Ek beveel Dinokeng ten sterkte aan vir enige iemand wat wil wegbreek en net weer die natuur te kan waardeer."

Dinokeng

Koedoesrus Boskamp

"Die personeel by die hekke en Camp Discovery was ongelooflik vriendelik en behulpsaam."

Dinokeng

Katekile Escapes - No 39 Hunters Pride

"Baie mooi plek, en lekker naby, ek is net nie seker oor die sekuriteit naby die hek nie, maar ons was ver in en het ook die leeus as wagte. "

Dinokeng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Preferably use a 4x4."

Dinokeng

Ngiri Safaris

"Skoon, netjies en goed instand gehou - perfekte plek om 'n naweek uit Gauteng weg te breek"

Dinokeng

Sunset Bush Camp

"Het nie baie wild gesien nie. Was baie ruig, maar was nogtans baie lekker."

Dinokeng

Kohandè Glamping

"Ongelukkig is daar te veel ontwikkeling om 'n werklike bos-gevoel te ervaar."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers