Geverifieerde Resensie

Dolphin Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 195 resensies.

Thompsonsbaai, Dolfynkus

1 Marichel

"Die getypoel is pragtig en mens kan met veiligheid swem. 'n Trekpleister daar is die seelewe binne-in die poel. Die eetplekke is heerlik, asook die paar winkels wat herdenkings verkoop. "

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is regtig 'n heerlike vakansie vir gesinne met kinders. Die getypoele is 'n dag se tydverdryf vir die kinders en groot mense kan snorkel en swem."

Thompsonsbaai, Dolfynkus

1 Marichel

"Getypoel was 'n groot wenner onder ons 3 jarige seuntjie!"

Salt Rock, Dolfynkus

Zuider Zee

"Netjiese dorp en goeie winkels."

Dolfynkus

La Pirogue 1

"Pragtige omgewing!"

Zimbali Estate, Dolfynkus

13 Yellow Wood

"Amazing place, well secured and a lot of fun activities "

Umhlali, Dolfynkus

Zuider Zee

"A safe beach."

Umhlali, Dolfynkus

Zuider Zee

"Dit is lekker naby aan al die besienswaardighede."

Willard's Beach, Dolfynkus

Ballito Manor View 601

"The beach is very clean and safe. Beautiful destination."

Willard's Beach, Dolfynkus

Ballito Manor View 601

"Baie mooi strand, die lewensredders is baie vriendelik, my seuntjie van 2 jaar het sy vinger by die rotse gesny en hulle was baie hulpvaardig en vinnig pleisters op die toneel gehad. Baie dankie daarvoor! Die sambreel en stoele diens is ook fantasties - hulle is so flink en vinnig en dan nog vriendelik ook! Oor die algemeen 'n baie lekker strand wat baie familie vriendelik is!"

Umhlali, Dolfynkus

Zuider Zee

"Baie lekker vir 'n rustige vakansie, sal gereeld nou daar vakansie hou maar sal vervelig word vir jongmense."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Wonderlik vir families met jong kinders. Die getypoele is 'n fees. "

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is great if you have small children as the rock pools are lovely. But it's not great if you'd like to actually swim in the sea."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang