Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1162 reviews.
"The Eastern Free State is a beautiful part of the world with gorgeous mountain views. I live in the Northern Drakensberg and so am spoilt with mountain views, but these were incredible!"
"If you are looking for a quiet restful holiday this venue is ideal. Other activities are numerous for the more adventurous holiday maker."
"Dit is sover die mooiste deel van die Drakensberge vir my. Daar is baie om te doen en sien. Mens moet vir ten minste 5 dae gaan. Ons gaan weer terug, my hart het daar agter gebly. "
"Die Op-die-stoep restaurant was baie oulik en kon steeds kos bedien al het hul beurtkrag gehad. "
"Die dorpie moes eens baie netjies gewees het maar is nou effe vervalle, met slaggate in die pad. Ek sal egter The Grind restourant wil noem as 'n plek om by te gaan eet. Fantastiese kos en goeie pryse. Netjiese plek."
"Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet. "
"Ons het nie werklik tyd op Fouriesburg self spandeer nie, maar die omgewing is pragtig en na-genoeg aan Clarens om elke dag deur te ry soontoe vir inkopies en uiteet. "
"Idyllic scenery, a huge variety of restaurants and farm stalls at very reasonable prices. Add to that the brewery and the cheese factory and you have the perfect holiday in this little valley surrounded by the mountains."
"'n Mooi dorp met baie potensiaal. Dit bied baie ruimte vir nog 'n kunstenaars paradys."
"Die agteruitgang van die kleiner dorpe is baie hartseer. Die pogings van die inwoners om toeriste te trek is prysenswaardig."
"We will definitely return to the area, as it offers so much and we really enjoyed exploring the interesting craft and coffee shops and especially the bakery - croissants to die for! We only managed a few of the many walks on offer and would love to stay longer next time. "
"Klein dorpie met baie oulike mense en oulike eetplekke."
"Dit is die oulikste plek en die Hotel is regtig aan te beveel. Lekker naby aan Clarens. "
"Nie net die uitsig op die omgewing en berge nie, maar ook talle voëlspesies en besoekpunte soos koffie winkels, eetplekke en ander vermaak, maak 'n besoek aan die Drakensberg meer as die moeite werd. Die teerpaaie is aanvaarbaar hoewel daar redelik baie slaggate voorkom."
"Daar is baie potensiaal om dit 'n gesogte akkommodasie bestemming te maak vanweë die sentrale ligging, maar die paaie het dringende aandag nodig. "
"Klein dorpie. Baie mooi net 20 km van die Drakensberg. Daar is soveel om te doen en was baie gelukkig met my besluit om daar te gaan afpak vir 'n naweek. "