Geverifieerde Resensie
Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1172 resensies.
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
ATKV Drakensville"Altyd wonderlik om in die area te kom! Trotse, pragtige Suid-Afrika. Waarom sal ons oorsee gaan as ons hierdie juweel het?"
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Love Lions Alive Sanctuary"Nagte sonder uitsondering koel en winderig. Maak seker van warm klere."
Champagne Vallei, Drakensberge
Dragon Peaks Mountain Resort"Daar is baie aktiwiteite wat gedoen kan word in die omgewing. Die Canopy Tours was 'n belewenis gewees."
Champagne Vallei, Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Baie mooi, net duur."
"Baie klein dorpie met nie veel wat aangaan nie. Moet 'n ent uit die dorp ry om regtig iets te sien."
"Vriendelike en opregte inwoners. Voel soos familie. "
Champagne Vallei, Drakensberge
Berghaven Cottages"Peaceful and beautiful place to visit for a relaxing break away."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Witsieshoek Mountain Lodge"Incredible, amazing, hospitable, servants, footprint into Gods nature."
"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Dumbe Cottages"Besoek gerus Little Switzerland vir ete. Baie mooi omgewing. Kos is keurig voorberei."
Champagne Vallei, Drakensberge
Dragon Peaks Mountain Resort"Will go back as it is paradise, and highly recommend a walk through the Monks Cowl reserve next to Champagne Castle resort. Also fund the activities too expensive to participate in any. Would have loved to do the scooter tour, or go horse riding. Just too expensive for the average South African."
"Baie naby aan Harrismith parkrun en dus 'n uitstekende ligging as mens wil oorslaap en die parkrun bywoon."