Geverifieerde Resensie
East London
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in East London bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 225 resensies.
"Uitstekende strand en swemarea. Mooi rivier uitmonding wat ideaal vir kinders is."
"It is a lovely guest house that is perfect for a short stay however I would not make use of it over a long period of time. It is also near to a shopping complex that has the basics just as a Pick n Pay."
"Dit was die eerste keer wat ek Nahoon besoek het en ek was beïndruk met die ligging. Ons het verskeie plekke besoek tydens ons vakansie daar en al ons bestemmings was binne 10 min. se ry van ons af. Die strand is lieflik en maatreëls word streng toegepas. Wat 'n fees om Nuwejaarsdag daar te kon spandeer sonder enige moeilikheidmakers of besope vakansiegangers. Dit is daarom ideaal vir gesinne."
"Die omgewing is baie stil, rustig en baie skoon en netjies! Ek dink te veel toeriste gaan die plek se skoonheid skend!"