Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Kan nie regtig kommentaar lewer op die vraag nie, want ons was nie tot by Loerie nie. Die omgewing wat ons beleef het, sal egter enige natuurliefhebber se hart verbly."
"Residential roads need some maintenance. Gonubie was a pleasant place to visit. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
SANParks Addo Matyholweni Rest Camp"Iemand moet net die deur toemaak waar die wind inkom. Baie vriendelike en behulpsame mense."
"A very small town and not for the city people. However we found the place very calming and the people are helpful. "
"I love the remoteness of the town. The Locals were friendly and happy to receive me. Highlights for me were: delicious meals at the Waenhuis, a ride on Jacob's donkey cart, casually strolling up and down the gravel roads finding quirky Art studios and honesty shops along the way, an inward journey through The Owl house and Nieu Bethesda Cement Art workshop presented by Randal, an informal trader."
"Pragtige dorp wat nog moeite doen met die mooi ou geboue en die behoud van hul karakter. Baie om te doen en sien en heerlike eetplekke."
"Skoon en netjies. Die dorp lyk veel beter as omliggende dorpe. Inligting oor toerisme is skaars."
"Keimond op sigself bied ‘n rustige kuiertjie in ‘n afgeleë omgewing sonder om afgesonderd te voel. Pragtige strand en riviermond wat met ‘n ferrie oorgesteek kan word. ‘n Besoek aan Morgan Bay Hotel komplimenteer die mooi natuur en omgewing. "
"Tipiese dorpie net nog ouer gebou. Het lekker gekuier in die Celtics lodge wat heerlike etes en drankies voorsien in ‘n keurige opset."
"Venterstad is 10 km van Morning Glory af. Nie 'n plek wat ek in sal bly nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Little Rose Self-Catering"Having lived in Port Elizabeth for 15 years it is always good to visit this beautiful part of our country. The rich history is a bonus and hankers back to the early 1800's , there is an awful lot to explore in and around the city. Great tourist destination."
"My voorouers se woongebied. Die Kitchings het die fossiele daar ontdek op die Nieu-Bethesda road. My oupa was die padmaker en my pa, Laurence, het saam met hom gegaan en toe die klippie opgetel. Die res is geskiedenis. "
"Besoek beslis Bathurst, seker so 15 km vanaf Port Alfred, dan is daar ook die grootste pynappel in die wêreld wat 'n besoek werd is. Moenie te veel in Port Alfred verwag anders as om net lekker rustig te verkeer nie. Die marina is ook mooi ek dink 'n uur toer op die Kowierivier is ook die moeite werd."