Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6477 resensies.

Keimond, Oos-Kaap

Kei Sands Unit 3

"The trip on the ferry is something you will not experience every day."

Loerie, Oos-Kaap

Bergrivier Eco Retreat

"Kan nie regtig kommentaar lewer op die vraag nie, want ons was nie tot by Loerie nie. Die omgewing wat ons beleef het, sal egter enige natuurliefhebber se hart verbly."

Stutterheim, Oos-Kaap

Yellowwood Creek

"Stutterheim behoort hoog op enige natuurliefhebber se lys te wees."

Wavecrest, Oos-Kaap

@ Home JBay

"Lieflike woonbuurt."

Steynsburg, Oos-Kaap

Croydon Cottage

"Pragtige omgewing."

Gonubie, Oos-Kaap

South 2 Sea Gonubie

"Residential roads need some maintenance. Gonubie was a pleasant place to visit. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

"Iemand moet net die deur toemaak waar die wind inkom. Baie vriendelike en behulpsame mense."

St. Francisbaai, Oos-Kaap

Milkwood Way

"Dit is 'n baie rustige en veilige plek buite seisoen. "

Joubertina, Oos-Kaap

Cornelia's field cottage nr. 1

"A very small town and not for the city people. However we found the place very calming and the people are helpful. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Outsiders B&B

"I love the remoteness of the town. The Locals were friendly and happy to receive me. Highlights for me were: delicious meals at the Waenhuis, a ride on Jacob's donkey cart, casually strolling up and down the gravel roads finding quirky Art studios and honesty shops along the way, an inward journey through The Owl house and Nieu Bethesda Cement Art workshop presented by Randal, an informal trader."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Pragtige dorp wat nog moeite doen met die mooi ou geboue en die behoud van hul karakter. Baie om te doen en sien en heerlike eetplekke."

Kabeljous, Oos-Kaap

28Kabeljauws

"Sommer baie lekker. Ek wens ek kon langer bly."

Uitenhage, Oos-Kaap

Little Tree Loft

"Ek is persoonlik van Uitenhage en dink ons het potensiaal. "

Adelaide, Oos-Kaap

Tri-Angle B&B and Guesthouse

"Skoon en netjies. Die dorp lyk veel beter as omliggende dorpe. Inligting oor toerisme is skaars."

Queenstown, Oos-Kaap

Mechells Accommodation

"Het alles wat jy nodig het."

Keimond, Oos-Kaap

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

"Keimond op sigself bied ‘n rustige kuiertjie in ‘n afgeleë omgewing sonder om afgesonderd te voel. Pragtige strand en riviermond wat met ‘n ferrie oorgesteek kan word. ‘n Besoek aan Morgan Bay Hotel komplimenteer die mooi natuur en omgewing. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Baie rustige en natuurskone omgewing met vriendelike mense. "

Wavecrest, Oos-Kaap

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Good beach and restaurants. "

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Lagoon View

"At this time of the year it is very quite!"

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Tipiese dorpie net nog ouer gebou. Het lekker gekuier in die Celtics lodge wat heerlike etes en drankies voorsien in ‘n keurige opset."

Venterstad, Oos-Kaap

Morning Glory Cottages

"Venterstad is 10 km van Morning Glory af. Nie 'n plek wat ek in sal bly nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Little Rose Self-Catering

"Having lived in Port Elizabeth for 15 years it is always good to visit this beautiful part of our country. The rich history is a bonus and hankers back to the early 1800's , there is an awful lot to explore in and around the city. Great tourist destination."

Wavecrest, Oos-Kaap

Tecoma 38 at JBay

"Lekker veilige omgewing. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Country Cottages

"My voorouers se woongebied. Die Kitchings het die fossiele daar ontdek op die Nieu-Bethesda road. My oupa was die padmaker en my pa, Laurence, het saam met hom gegaan en toe die klippie opgetel. Die res is geskiedenis. "

Burgersdorp, Oos-Kaap

Seisoen Guest House

"Netjiese dorp. Ons het 'n heerlike ete by die gholfbaan gehad!"

Boknesstrand, Oos-Kaap

Deze Plaats

"Stalletjies op die strand sal lekker wees."

Port Alfred, Oos-Kaap

Sheilan House

"Besoek beslis Bathurst, seker so 15 km vanaf Port Alfred, dan is daar ook die grootste pynappel in die wêreld wat 'n besoek werd is. Moenie te veel in Port Alfred verwag anders as om net lekker rustig te verkeer nie. Die marina is ook mooi ek dink 'n uur toer op die Kowierivier is ook die moeite werd."

Blad
Blad 120 - Wys 3571 tot 3600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang