Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.

Eastern Cape

Vorstershoek Farm Cottage

"Oos-Kaap is baie mooi veral die Barkleypas is skilderagtig. Die omgewing se hoofpaaie is ook in 'n goeie toestand."

Wavecrest, Eastern Cape

Surfpoint 9

"Baie veilig om te wees en kan enige tyd van die aand daar uitgaan."

Hogsback, Eastern Cape

Bramber Cottage Living With Joy

"Al negatiewe kommentaar is die haglike toestand van die paaie in Hogsback, verder is dit 'n lieflike toerismebestemming!"

Summerstrand, Eastern Cape

Admiral's Lodge

"Baie gesinsvriendelik."

Summerstrand, Eastern Cape

Marine Drive 49

"Sal moontlik aanbeveel vir skoonmaakdienste as dit 'n lang verblyf is."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

College Road Guest House

"The only real attraction is Zebra Mountain Park. The Mineral Spa is neglected and has therefore lost its savour. The heritage buildings are only appreciated by those who have an understanding. The condition of the town is also neglected, eg. cleanliness and pot-holed streets. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Waterval Farm-Stay

"It's going through a drought at the moment so it might not appeal to everyone but I loved it's desolate beauty. "

Wavecrest, Eastern Cape

Timoak

"Baie mooi, veilige area."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Die Tuishuise & Victoria Manor

"'n Baie interessante plekkie en goeie oorslaapplek."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Doornberg Guest Farm

"Beste plek om by Doornberg te slaap omdat dit so naby is van die dorpie af!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Spandau Manor

"Ek verstout my om te sê dat die museums nie goed ondersteun word nie, maar tog soveel wonderlike geskiedenis daar lê. Ons kon beswaarlik alles op lees en deeglik inneem. Persoonlik sou ons 'n paar dae daar wou rond beweeg en tyd spandeer, ons tyd was egter beperk die keer. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Obesa Lodge

"Ten spyte van die huidige droogte, is dit nog 'n mooi dorpie met natuurskoon en baie histories interessante plekke."

Cannonville, Eastern Cape

Settle Inn Self-catering Accommodation

"Unfortunately only a few restaurant options in Colchester. Very short drive to Port Elizabeth though. "

Rhodes, Eastern Cape

Kinmel Guest Farm

"Road to Rhodes needs work done to it."

East London, Eastern Cape

Forword's River Lodge

"East London is beautiful!"

Lady Grey, Eastern Cape

Mountain View Country Inn

"Die dorp het agteruit gegaan. Slegte pad van Aliwal-Noord af."

Greater Addo, Eastern Cape

SANParks Addo Rest Camp

"Lots of litter and rubbish on the road to the park gives a very bad impression. "

Kidd's Beach, Eastern Cape

Breeze Inn Guesthouse

"Kidd's beach het alles wat jy nodig het. Daar is n dokter en veearts. Die OK hou alles aan wat jy nodig het."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Pebbles Beach Cottage

"Daar is nie veel om te besigtig nie."

Hogsback, Eastern Cape

Trewennan Main House

"Hogsback is a wonderful place that you will fall in love with and want to return to again and again, especially if you love waterfalls and hiking."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Middle Street Manor

"Ons was mal oor Graaff-Reinet!! Pragtige klein dorpie! Ons sal vir seker weer daar stop."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

16 Parsonage Street - De Kothuize

"Pragtige dorp met baie hulpvaardige en vriendelike inwoners."

Port St Johns , Eastern Cape

Gecko's Place

"Port St Johns die dorpie self is redelik verwaarloos, maar die plaaslike mense daar is vriendelik en behulpsaam. Die omliggende gedeeltes is egter ongelooflik mooi. Die pad na Gecko's Place is sleg, maar hierdie area noord van PSJ is wonderlik!"

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Country Cottages

"Wil nou net oppak en daar gaan bly. Hele gesin het dit baie geniet. "

Page
Page 121 - Showing 3601 to 3630
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers