Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Adelaide, Oos-Kaap

Tri-Angle B&B and Guesthouse

"Skoon en netjies. Die dorp lyk veel beter as omliggende dorpe. Inligting oor toerisme is skaars."

Queenstown, Oos-Kaap

Mechells Accommodation

"Het alles wat jy nodig het."

Keimond, Oos-Kaap

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

"Keimond op sigself bied ‘n rustige kuiertjie in ‘n afgeleë omgewing sonder om afgesonderd te voel. Pragtige strand en riviermond wat met ‘n ferrie oorgesteek kan word. ‘n Besoek aan Morgan Bay Hotel komplimenteer die mooi natuur en omgewing. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Baie rustige en natuurskone omgewing met vriendelike mense. "

Wavecrest, Oos-Kaap

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Good beach and restaurants. "

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Lagoon View

"At this time of the year it is very quite!"

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Tipiese dorpie net nog ouer gebou. Het lekker gekuier in die Celtics lodge wat heerlike etes en drankies voorsien in ‘n keurige opset."

Venterstad, Oos-Kaap

Morning Glory Cottages

"Venterstad is 10 km van Morning Glory af. Nie 'n plek wat ek in sal bly nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Little Rose Self-Catering

"Having lived in Port Elizabeth for 15 years it is always good to visit this beautiful part of our country. The rich history is a bonus and hankers back to the early 1800's , there is an awful lot to explore in and around the city. Great tourist destination."

Wavecrest, Oos-Kaap

Tecoma 38 at JBay

"Lekker veilige omgewing. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Country Cottages

"My voorouers se woongebied. Die Kitchings het die fossiele daar ontdek op die Nieu-Bethesda road. My oupa was die padmaker en my pa, Laurence, het saam met hom gegaan en toe die klippie opgetel. Die res is geskiedenis. "

Burgersdorp, Oos-Kaap

Seisoen Guest House

"Netjiese dorp. Ons het 'n heerlike ete by die gholfbaan gehad!"

Boknesstrand, Oos-Kaap

Deze Plaats

"Stalletjies op die strand sal lekker wees."

Port Alfred, Oos-Kaap

Sheilan House

"Besoek beslis Bathurst, seker so 15 km vanaf Port Alfred, dan is daar ook die grootste pynappel in die wêreld wat 'n besoek werd is. Moenie te veel in Port Alfred verwag anders as om net lekker rustig te verkeer nie. Die marina is ook mooi ek dink 'n uur toer op die Kowierivier is ook die moeite werd."

St. Francisbaai, Oos-Kaap

Milkwood Way

"A beautiful place to visit."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Oulike en baie interessante dorpie met 'n ryk geskiedenis Ek vind tog dat dit vir ons Suid-Afrikaners aan die duur kant is waarskynlik omdat hulle redelik baie toeriste ontvang. Ons het die kuier daar baie geniet. "

Wavecrest, Oos-Kaap

Chichi's Beach Cottage

"Heel OK, elke mens is anders en is op soek na ander dinge. "

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Ideale stop-over op weg naar de kust."

Wavecrest, Oos-Kaap

@ Home JBay

"Wavecrest is naby Jeffreysbaai se strande, asook naby die sentrale dorp. Dit is 'n mooi woongebied en is stil."

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

Elephant House

"Mens vermoed dat die hordes voetpaaie deur die Wildtuin meer a.g.v. mense as diere is. Daar was meer toeriste as diere. Stropery?"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Baie geskiedkundige en interessante dorp."

Gonubie, Oos-Kaap

Seaside Holiday Apartments

"Heerlike rustige area. Van inkopies tot swemplek, alles was puik."

Somerstrand, Oos-Kaap

Corner House Accommodation

"Summerstrand is not that bad, but the fact that we were told that it's a quiet residential area, did not go down well with us."

Port Alfred, Oos-Kaap

Dollery House

"Most lovely and friendly town."

Marina Martinique, Oos-Kaap

Marina Martinique B&B

"Dit is nie te duur vir die gehalte nie. Ek stuur my kinders ook nou vir hul honeymoon soontoe. Miskien jammer dat daar nie 'n ander roete daarna toe is nie. Sou beter gewees het as daar 'n roete langs die see was na Marina Martinique. As mens op vakansie is, wil jy nie verby plakkershutte ry na jou bestemming nie."

Noorsekloof, Oos-Kaap

Dolphin View Guesthouse

"Skoon en netjies, naby die strand en winkels."

Boesmansriviermond, Oos-Kaap

River Cottage

"Besoek Kenton on Sea se middel strand met laagwater, jy sal nooit spyt wees nie, voor die see al daardie pragtige rots formasies toe spoel onder die sand. Moenie bang wees om elke hoekie en draadjie te ontdek nie."

Seaview, Oos-Kaap

Tranquillity Inn

"Lekker stil en veilige area."

Blad
Blad 121 - Wys 3601 tot 3630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang