Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2711 resensies.
Odette D. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Heerlike restaurante
Louis B. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons jaag gewoonlik deur Graaff-Reinet op pad Kaap toe. Die keer het ons oorgeslaap en ek is verbaas oor alles wat mens in Graaff-Reinet kan doen. Besoek gerus ook die Vallei van Verlatenheid.
Annelize D. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorpie wat 'n mens moet besoek!
Pieter D. - 14th January 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Prentjiemooi.
Gesina S. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie warm Desembermaande, maar alles die moeite werd, ons is gek oor die dorp en sy vriendelike mense.
Penny C. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Almal moet 'n draai daar maak! Die NG Kerk is 'n moet sien!
Debbie D. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Camdeboo Nature reserve and Valley if desolation were stunning. Lovely architectural buildings and museums in the town to visit.
Brigitte W. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die restaurant Polka is aan te bevele.
Joe V. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
The town is dirty, they need a big cleaning up effort in order to attract more tourist. Way to much litter in and around the town, needs better waste management and recycling strategy. The town has so much potential if the basics are done properly.
Stanley F. - 14th January 2019
staying in Jansenville, Oos-Kaap
Great Karoo Town. Friendly people. Peaceful place to visit.
Charlene D. - 13th January 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Die luuksheid wat jy in Hogsback aantref word effens oorskadu deur die vreeslike armoede waardeur mens ry voor jy by Hogsback kom, so dit laat jou ongelukkig soos 'n ryk skurk voel.
Lizelle C. - 13th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooi dorpie met 'n ryk geskiedenis.
Egnatius P. - 13th January 2019
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Te veel mense wat rondloop en geld of kos vra. Maak mens ongemaklik voel en nie meer oorslaap op klein dorpies nie.
Charlene D. - 13th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is absoluut pragtig. Dit lyk asof hulle tans ‘n vreeslike waterprobleem het, in die sin dat die water sleg ruik en aaklig proe. Mens kry dit ook nie afgewas van jou vel nie, wat vir 'n aardige taai ervaring sorg.
Fagmida F. - 12th January 2019
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Rustige dorpie.
Anel H. - 12th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Was mal oor die dorpie, sal definitief weer daar oorslaap. Mense is fantasties en so vriendelik. Het baie tuis gevoel.
Renee M. - 11th January 2019
staying in Patensie, Oos-Kaap
Really nice farm stalls to visit.
Wim V. - 11th January 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige dorpie wat die reisiger op pad Kaap toe gerus kan besoek. Net baie koud in die winter. Sal eerder dit net in die somer besoek.
Alet B. - 11th January 2019
staying in Fernglen, Oos-Kaap
Fernglen is 'n baie stil omgewing. Dit is 'n lekker plek om te rus vir die vakansie en die gewoel is nie so naby nie.
Ans S. - 11th January 2019
staying in Sunland, Oos-Kaap
As jy 'n Suid-Afrikaanse toeris is, mag jy nie hierdie wonderskone deel van ons land mis nie.
Gert W. - 10th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die dorp word sleg onderhou. Strate en parke is vuil.
Friedrich D. - 10th January 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Ons gaan dit ons familiebestemming maak.
Dawie B. - 9th January 2019
staying in Oos-Kaap
Sien sterre.
James A. - 9th January 2019
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Lovely old town.
Patricia M. - 9th January 2019
staying in Oos-Kaap
It's amazing, the mountains & rivers, wow.
Engela S. - 9th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige landskap van ons land.
Cornelis V. - 8th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die dorp het grotendeels verval. The White House behou egter die finesse waarvoor die dorp beroemd geword het. Maar daaromheen sal die gemeenskap moet begin opruim en op datum kom.
Magda M. - 8th January 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu-Bethesda is a very worthwhile destination. It is important to spend at least 2 nights there as the Owl House and Helen Martins legacy takes time to absorb and appreciate. Access is easy and the 'Tot hier toe' farm stall has lots of meat and other necessities to buy as well as the 'Two Goats deli and Brewery'. ' Die Waenhuis' restaurant has delicious food - all in all excellent value for money.
Lynette V. - 8th January 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Ek sal vir seker daar kan bly, dit is rustig en die natuurskoon is asemrowend.
Melanie T. - 8th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp, met die mooiste Kerk op aarde.
Martie B. - 8th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Found the town charming, but the vagrants and empty liquor bottles at the WW1 and WW2 memorial were disgusting!
Laura C. - 8th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lovely town with a lot to do in the surrounding areas.
Willem D. - 8th January 2019
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Interessante dorpie met baie vriendelike mense. Mooiste pophuisies en 'n baie oulike restaurant.
Barend P. - 7th January 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Perfekte dorpie om te oornag as mens reis. Genoeg winkels.
Ina B. - 7th January 2019
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Dit was goed om Middelburg om te ry, ons kon so die ergste verkeer omseil.
Chwayita M. - 7th January 2019
staying in Bunckersheuwel, Oos-Kaap
I love the area, it's close to every thing including the beach. Very quiet and peaceful neighbourhood.
Marco A. - 7th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons was teleurgesteld toe ons nie kon plek kry vir 'n goeie oujaarsete by voorgestelde restaurante nie. Ons het wel die ete by die Spur geniet alhoewel hulle teen 21:00 toegemaak het. Ons het nie te min ons tydjie daar geniet. Ons was by die Vallei van Verlatenheid en dis baie mooi daar. Instandhouding is fantasties. Hou so aan.
Nico K. - 7th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Histories is Graaff-Reinet een van die topbestemmings om te besoek. Ons het nie net oorgeslaap nie, maar 'n nag ekstra gebly sodat ons 'n paar museums ook kon besoek, wat definitief die moeite werd was.
Andre G. - 7th January 2019
staying in Humansdorp, Oos-Kaap
Gaan niks op die dorp aan nie. Naby Jeffrey's en St Francis as jy nie akkommodasie daar kan kry nie.
Awie C. - 7th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige toeristedorp. Sal meer tyd daar spandeer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za