Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Roslynne S. - 8th April 2019
staying in Lorraine, Oos-Kaap
Dalk bietjie ver van die toeristeplekke, maar vir ons was dit ideaal vir die besigheid wat ons moes doen. Baie naby aan groot winkelsentrums, maar ver genoeg vir lekker stilte.
Julia J. - 4th April 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds.
Gert C. - 4th April 2019
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Ouwêreldse sjarme.
Tom U. - 4th April 2019
staying in Fernglen, Oos-Kaap
Dis 'n pragtige, goed onderhoude, stil woonbuurt waarvan die ligging perfek by ons reisplan gepas het.
Marina L. - 3rd April 2019
staying in Lorraine, Oos-Kaap
Stil en veilig.
Annette W. - 3rd April 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
A must when travelling in this area! A beautiful old town, close to the valley of desolation!
Marius En Daleen G. - 3rd April 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige historiese dorp. Mens móét in 'n historiese huisie bly om dit ten volle te beleef. Sentrale sakesentrum ongelukkig vuil soos menige ander dorpe in Suid-Afrika.
Christa J. - 2nd April 2019
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Pragtige dorpie met baie vriendelike mense - jou siel kan daar rus!
Patricia T. - 2nd April 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Found the town could be kept cleaner.
Elna W. - 2nd April 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met die mooiste geboue!
Odette D. - 2nd April 2019
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Bietjie min om te doe,n maar pragtige omgewing.
Michele S. - 2nd April 2019
staying in Addo, Oos-Kaap
Addo and surrounds are beautiful countryside and the Addo Park is well worth a visit.
Alta C. - 2nd April 2019
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!
Hercules N. - 1st April 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Interessante en historiese plek wat 'n dag of wat van verkenning verdien. Die uitsonderlike natuuromgewing moet veral nie oorgesien word nie.
Melanie S. - 1st April 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
As jy lief is vir die geskiedenis van ons land, is Graaff-Reinet 'n goeie plek om te besoek.
Derek H. - 1st April 2019
staying in Mdumbi, Oos-Kaap
Terrible roads filled with speed humps, potholes and animals.
Sakkie C. - 1st April 2019
staying in Newtonpark, Oos-Kaap
Daar is alles wat 'n mens nodig het binne 'n japtrap van Umoya af. Dis net jammer dit is laagwater. Na agt in die aand hoor jy net die honde, dis lekker stil.
Christiaan D. - 1st April 2019
staying in Venterstad , Oos-Kaap
Maak seker die groot inkopies is vooraf gedoen!
Ansie C. - 1st April 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Unieke dorpie verdien beslis 'n besoek.
Marguerite H. - 31st March 2019
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Beautiful old houses, although a bit run-down, with gems of lovely guesthouses and lodge/restaurant if you know where to look. We'll surely visit again.
Bridget L. - 31st March 2019
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
The Grahamstown area is a great base for exploring the surrounding countryside and offers the opportunity af several game reserves.
Chantelle K. - 31st March 2019
staying in Newtonpark, Oos-Kaap
Veilig en goed geleë.
Mario M. - 31st March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met baie om te bied.
Rob B. - 31st March 2019
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Only went there for the race.
Urma P. - 31st March 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Mooi dorp, gawe mense.
Peter L. - 30th March 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige dorpie en ons kon rustig deur die strate wandel.
Peter L. - 30th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp. Sal weer moet teruggaan, want daar is nog restaurante en winkeltjies om te besoek.
Rochelle V. - 30th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Heerlike wegbreek.
Janine N. - 30th March 2019
staying in Walmer, Oos-Kaap
Goeie area met hoop winkels.
Janine N. - 30th March 2019
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Pragtige klein dorpie. Mens mense, definitief 'n plek waar jy kan afskakel en ontspan.
Johann M. - 29th March 2019
staying in Venterstad , Oos-Kaap
Die dorpie bied nie veel vir 'n toeris nie. Maar dan natuurlik gaan dit nie oor die dorpie nie, dit gaan tog immers oor die majestueuse Gariepdam! 'n Toeris moet dus voorberei, want in Oviston of Venterstad is die voorraad in die enkele winkeltjies uiters beperk. Maar nou ja! As jy vir natuurskoon soek, is hierdie wêreld puik.
Marika C. - 29th March 2019
staying in Framesby, Oos-Kaap
Gemaklik met baie in- en uitgaanpunte. Daar is soveel winkelsentrums dat jy nie verveeld kan wees nie.
Christiaan Mauritz V. - 28th March 2019
staying in Uitenhage, Oos-Kaap
Ons hele gesin het die VW museum baie geniet!
Johann S. - 28th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die pragtige Kerk bly maar die mooiste wat ooit gebou is.
Michelle V. - 28th March 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cradock is 'n oase langs die Visrivier. Ou wêreldse sjarme wat jou terug vat in tyd en die geskiedenis. Dis nog 'n pragtige Karoo-juweel in die Oos-Kaap! Beslis 'n besoek werd.
Robert C. - 28th March 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Dit hang af wat jou smaak, maar Nieu-Bethesda pas my.
Tom U. - 27th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Was al 'n hele paar keer daar en het keer elke iets nuuts gekry om ons oor te verwonder.
Sonja B. - 27th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sal enige tyd aanbeveel vir vakansiegangers en reisigers.
Susan B. - 26th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie veilig en rustig. Baie mooi dorp.
Riana C. - 26th March 2019
staying in Glenroy Park, Oos-Kaap
We only visited the beach.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za