Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
The Olde House"A clean city with good infrastructure standards."
"Elliot is baie goed geleë om al die passe in die Oos-Kaap te besoek. Mense wat lief is vir die natuur sal dit baie geniet."
"Alexandria is 'n plattelandse dorpie, omring deur plase. 'n Goeie basis waarvan jy die Oos-Kaap kan ontdek. Goeie padstalle en koffieplekkies naby. Slegs 15 minute vanaf Kenton on Sea. 'n Kort ent verder, dan is jy in Port Alfred. Dit was heerlik om die area te ervaar."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Rubiaceae Cottage"It is true - it is a windy city with unexpected rain and thunderstorms. We didn't do many outdoor activities or visit any game reserves but the city itself is clean and full of greenery."
"Middelburg se strate is vervalle en a.g.v. vorige keer se ervaring met inkopies ervaring en mense wat jou pla, het ons eerder alle eetgoed voor die tyd gekoop."
"'n Pragtige, rustige dorpie, veel te doen, 5 dae is te min, baie geskiedenis, doen ook 'n besoek aan die kerkhof, dis baie intersessant."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Sunridge Self-catering Accommodation"Die Suidelike deel an PE lyk haglik. Daar waar ons gebly het, lyk dit heelwat beter."
"Pragtig. So baie ou geboue, meeste mooi gerestoureer. Vat 'n mens terug in die geskiedenis en wonder hoe dit was om in 1823 daar te bly. Natuurskoon, berge, asemrowend. Meeste mense is baie vriendelik. Baie buitelanders wat kuier."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Algoa Guest House"The beach is pretty and also some neighborhoods are beautiful. But there is not that much to see. We were there because it has an airport at which we could land near the coast."
"Vir ons was dit net 'n oorslaapplek op pad George toe. Ek is seker daar is verskuilde juwele in en rondom die dorp. Vroegoggend was die strate al skoongevee."
"My only real complaint was that I was not informed that the tar road leading off the N9 to Nieu Bethesda, was closed. This meant travelling up the N9 a further 20 km and then driving on a not-so-good dirt road a further 35 km. Apparently, the tar road should be re-opened by the end of May 2023."
"Gonubie is a wonderful seaside village. You can walk, run or ride. Lovely beach and lagoon to swim (if it is not too cold!)"