Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Gecko Units

"Eerste keer wat ons in PE gekom het. Hou baie van die omgewing in Bluewater Bay. Strande by Summersand was baie netjies en skoon. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Ankervas

"Ongelooflike mooi deel van die land! Die kombinasie van die see en berghange slaan mens se asem weg! Stunning verby!"

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Ankervas

"Baie lekker strand."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Mitford-on-Sea Savuka

"Great holiday destination. Beautiful scenery. One contextual issue was a leaking and smelly municipal sewer, close to the concrete causeway en-route to the cliffs."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

La Caribe 55

"Skoon en pragtige strand en eetplekke. Heerlik geeet by Ninas by Marina en Tapas."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

The Garden Cottage

"Die Oos-Kaap word onder verkoop as 'n vakansiebestemming."

St. Francis, Oos-Kaap

Barnard Self-Catering Accommodation

"Pragtige dorp, port en staproetes."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ocean View Guest House

"Dis 'n vriendelike klomp mense en dis 'n pragtige dorpie bymekaar. Strate is skoon. Mens voel veilig."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Woodlands Cottages and Camping

"Pragtig. Rustig en die heerlikste restaurante."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Hole in the Wall Resort

"Ek gee dit 'n drie, nie omdat ek dit nie aanbeveel nie, hulle het baie skade gehad met die oorstromings en dit gaan 'n tyd neem om weer te herstel, natuurskoon is asemrowend, paaie skrikwekkend."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

De Graaff Manor

"Graaff-Reinet is 'n moet vir enige reisiger - plaaslik of internasionaal."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

De Graaff Manor

"Die Kerk en restuarant direk oorkant hom is 'n moet-ervaar. Sebastiaan die karwag is dierbaar."

Steytlerville, Oos-Kaap

The Royal Steytlerville

"Ons besoek die area gereeld en sal definitief weer gaan. Baie van die besienswaardighede was ongelukkig toe op die Saterdag, maar ons sal hul weer gaan besoek. Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Framesby Guesthouse

"We can't provide much input as we only used the town for a sleep over."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Ongelooflike mooi historiese ou geboue en geskiedenis. Ongelukkig is daar dele wat vervalle is. Indien die munisipaliteit moeite doen met die onderhoud van paaie in die dorp self en opknapping van geboue en verskaffing van water en elektrisiteit sal hierdie dorp 'n aanwins vir die toeristebedryf wees."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Ocean Bed

"Baie skoon en netjies."

Kirkwood, Oos-Kaap

Lekkerkuier

"A lot of roadwork makes travelling a bit challenging."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Neptunes Terrace 44

"Jeffreys Bay is the perfect relaxation getaway."

Hogsback, Oos-Kaap

Liquid Amber

"Lovely quaint out of the way town. One is unaware of all the homes and places to stay until one tours the area to the south of the main street."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Koekeloer Selfsorg Eenhede

"A most interesting village with so much heritage to explore that will lead to repeat visits."

St. Francis, Oos-Kaap

At The Beach Cottage Apartment

"Natuurskoon is baie mooi en die area is stil en rustig en baie opsies vir stap en lekker eet."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Bushwillow Jeffreysbaai

"Slaggate en kinders wat leeg lê in strate."

Hogsback, Oos-Kaap

Bramber Cottage Living With Joy

"Hogsback was 'n nuwe wêreld. Baie bome en mistigheid. Lyk soos feetjiewêreld."

St. Francis, Oos-Kaap

Greenwich Villa

"Dit is 'n baie mooi omgewing met 'n mooi strand."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Springtide Studios

"Too short a stay to rate East London. Just a sleepover stop on our way to Cape Town."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang