Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Pragtige dorpie wat verbasend minder deurloop onder die algemene verval van ons land as meeste ander dorpies."
"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Port Elizabeth Apartments"Lovely, peaceful and safe place."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Ocean Valley View"Baie lekker omgewing om vakansie te hou. Lekker klimaat en goeie toeriste aantreklikhede. Lekker vir fiksheidsentoesiaste."
"My kennis is nie baie wyd nie, maar dit wat ek al beleef het was heel goed."
"Hankey en Patensie sowel as die Baviaans is een van ons mooiste plekke in die land."
"Beautiful clean town with a lot of history. Quaint buildings which enlighten the mind. Everyone needs to visit Graaff-Reinet once in their lives."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Plan B"Kort net 'n slaghuis en miskien 'n toeriste skakel om bv seker aantreklikhede te bemark soos die die seehengel."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Cape Cod Accommodation"'n Plek waar jy jouself weer kan vind in die pragtige natuurskoon en stilte!"
"Iets spesiaal en die omringende natuurskoon en geskiedenis kan jou definitief langer besig hou as net vir een aand se verblyf!"
"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "
"'n Pragtige dorp, veral die skole in die dorp. Jy voel baie veilig in die dorp. Baie mooi kerk - definitief 'n aantrekkingspunt vir toeriste."
"Die dorpie is ver weg geleë van die res van die ander dorpies, maar het 'n paar plekkies waar jy 'n ete kan geniet en selfs 'n klein Spar. Dis vir die mens wat nie hou van hoofstroom vakansies en besige strande nie."
"Polka Restaurant is baie goed. Besoek aan "Valley of Desolation" is die moeite werd."
"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."