Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.
"Baie mooi met die ou geboue. Laat 'n mens voel of jy teruggegaan het na die vyftiger jare toe."
"Kan alles doen wat jy wil in 'n halwe dag. Ons het vir 3 dae bespreek en dit was te veel."
"It gets extremely busy over the December period, however, it has a beautiful beach and river."
"Morgan's Bay itself has a number of great walks along the beach or over the nearby cliffs to Double Mouth. There are also horse rides nearby, and a visit to Billy Nel's private motorcycle and everything else museum is a must. For families the lagoon is perfect as it is shallow in the main swimming/playing area next to the beach. Access is via a good tarred road. "
"Ek is verlief op St Francisbaai! Die wonderlike strande, en veral die fantastiese seekos en mense is fantasties. Wonderlike juweel van 'n plek waar jy weer kan asem haal."
"Ons het gewoonlik net in Graaff-Reinet gestop om brandstof in te gooi, maar om daar te oornag was heerlik. Die oulikste restaurante."
"Geskiedkundige dorp wat goed omsien na sy ou geboue. Interessante museums, die moeite werd om te besoek."
"Baie mooi, netjiese dorpie. Die moeite werd om oor te slaap en hul restaurante op te soek en te besoek."
"Joubertina was an exciting and unique place to visit. However, we struggled to find food shops that were open."
"Baie interessante klein dorpie , die yuk huis is definitief die moeite werd, die lantern fees was interessant om te beleef. Lekkerste pizzas by die pizza plek! Die dorpie maak baie staat op toerisme vir oorlewing en hoop mense doen moeite om daar n draai te gaan maak, dit is “old world charm”."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Milner Avenue Units"Baie winderig, maar genoeg ontspanning. Het die stad beslis geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Sam's Self-Catering"Altyd lekker om Port Elizabeth toe te gaan."
"Die dorp is 'n klein juweel en die inwoners is vriendelik en behulpsaam. Die dorp kan meer bemark word."