Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Greenacres, Oos-Kaap

Hunters Lodge

"Te ver van strande - ideaal vir besigheidsmense."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Aloma House

"'n Interessante dorp met besondere museums en ander historiese geboue. Die Walter Battiss-museum is 'n moet vir enige kunsliefhebber! Lekker restaurante is nog 'n pluspunt vir hierdie dorp wat werklik 'n besoek werd is."

Gonubie, Oos-Kaap

93 On Main

"Gonubie is in 'n rustige area en baie aangenaam."

Somerstrand, Oos-Kaap

Millard Crescent Guest House

"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."

Kabeljous, Oos-Kaap

Dio Dell 'Amore

"Kabeljous is nice, maar Jeffreysbaai in geheel het vir my baie agteruitgegaan."

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

De Old Drift Guest Farm

"Restaurant se personeel was BAIE vriendelik en behulpsaam. Iets wat mens nie meer aldag in ons mooi land teëkom nie."

Thornhill, Oos-Kaap

Bergrivier Eco Retreat

"Mountain bike heaven, lots of trails."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Aandster

"Pragtige, interessante dorpie. Was ons eerste besoek, sal weer eendag daar oorslaap."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Aloma House

"Yes, it is a very nice town and the hairdresser is absolutely great."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Beslis 'n besoek werd."

Gonubie, Oos-Kaap

Bon à Vie

"Dit lyk na 'n vakansieplek wat mens kan aanbeveel."

Humewood, Oos-Kaap

Conifer Beach House

"Baie netjies plek! Heerlike klimaat gedurende Maart."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Graaff-Reinet is 'n interessante dorp met baie om te sien. 'n Hoogtepunt was die orreluitvoering in die Nuwe Kerk. Dit was 'n wonderlike ervaring."

Somerstrand, Oos-Kaap

Ballina Ga-el Guesthouse

"Nice, very close to the beach. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Ons sal die dorp weer besoek, maar vir 'n langer tydperk."

Cannonville, Oos-Kaap

Emerald Cottage

"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."

Humewood, Oos-Kaap

Chapman Hotel & Conference Centre

"Heerlike vakansiebestemming."

Gonubie, Oos-Kaap

Chanteclear

"Ek kan die plek aanbeveel en sal weer daar wil bly."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Pragtige geskiedkundige dorpie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Ibis Lounge

"Ek beveel dit graag aan!"

Bluewater Bay, Oos-Kaap

Waters Edge

"Bluewater Bay bly een van ons gunsteling-bestemmings."

Bluewater Bay, Oos-Kaap

Bluewater Reservations

"Die dorpie self is pragtig en netjies skoon."

Kabeljous, Oos-Kaap

28Kabeljauws

"Sien binnekort weer. Nogmaals dankie vir als!"

Oos-Londen, Oos-Kaap

Sunnyridge Lodge

"East London is ideal for those after a rest."

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

Addo Dung Beetle Guest Farm

"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"'n Besoek aan die Camdaboo Park met die Vallei van Verlatenheid is 'n geleentheid wat nie gemis moet word nie!"

Port St Johns, Oos-Kaap

N'taba River Lodge & Spa

"De kus, baai en uitsig is erg mooi."

Blad
Blad 211 - Wys 6301 tot 6330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang