Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2707 resensies.
Engela W. - 3rd January 2015
staying in Adelaide, Oos-Kaap
I love the town and the people of Adelaide.
Mandi B. - 2nd January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dorp self is bietjie vuil en verrinneweer, maar die Vallei van Verlatenheid is asemrowend. Vat 'n warm ding en iets om te drink en gaan kyk na die sonsondergang. Alles is toe op 'n vakansiedag. Paaie is nie mooi gemerk nie. Kerk is pragtig!
Linda V. - 1st January 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cradock het baie potensiaal wat nog nie ontgin word nie. Ongelukkig is die Olive Schreiner museum en ook Visrivier Museum gesluit oor naweke wat nogal teleurgestel het. Pragtige omgewing. Die Mountain Zebra Nasionale Park het beïndruk!
Lia J. - 31st December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Jammer mens is altyd haastig daardeur en bestee nie genoeg tyd aan die besienswaardighede nie.
Sandra N. - 31st December 2014
staying in Steynsburg, Oos-Kaap
Mooi omgewing.
Leonardus V. - 31st December 2014
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Dit is 'n mooi dorp in 'n mooi omgewing.
Adele F. - 30th December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooi, geskiedkundige dorpie.
Hannelie K. - 30th December 2014
staying in Parsonsheuwel, Oos-Kaap
Oulike area.
Gezi D. - 29th December 2014
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Ons het dit net as 'n oornag fasiliteit gebruik en was heeltemal tevrede daarmee. Dis 'n rustige ou dorpie en die ou geboue en robot wat nog werk, vertel 'n verhaal van toeka se dae.
Gerhard V. - 28th December 2014
staying in Greenacres, Oos-Kaap
Goed.
Tawny V. - 28th December 2014
staying in Greenacres, Oos-Kaap
Sal dit aanbeveel!
Jacqueline S. - 26th December 2014
staying in Nahoon, Oos-Kaap
Die enigste negatiewe terugvoer is dat daar nie goeie restaurante by die see self is nie.
Elmari V. - 26th December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Vallei van verlatenheid is asemrowend, veral teen sononder met 'n heerlike wyntjie om te geniet.
Francois R. - 26th December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Vallei van verlatenheid is 'n moet-sien.
Andre H. - 26th December 2014
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Plek is netjies.
Gerald R. - 26th December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Gedurende vakansietye moet meuseums heeldag oop wees en nie sluit vir ete nie.
Pierre L. - 25th December 2014
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
While in Kirkwood, we enjoyed eating at the Kronenhof restaurant.
Christo Y. - 25th December 2014
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cradock is nie 'n baie netjiese dorp nie.
Lizette D. - 23rd December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp, maar beslis net vir oorslaap.
Marie O. - 23rd December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige plek vol geskiedenis en die mooiste kerk.
Rodney K. - 21st December 2014
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Great stay
Lungelwa N. - 19th December 2014
staying in Cambridge, Oos-Kaap
Cambridge is a very nice place and quiet too.
Johan S. - 19th December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Vriendelike mense en baie besienswaardighede.
Ingrid O. - 18th December 2014
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
We battled to find a place to eat and the restaurant we finally ate at (the art centre on 6 December 2014) had a choice of 2 meals and both were not good and overpriced! Didn't think we would have a problem in December with food!
Hans V. - 17th December 2014
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Baie besienswaardighede en die natuur rondom Somerset-Oos is besonders.
Truda D. - 17th December 2014
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Juweel wat ontgin moet word!
Frikkie B. - 17th December 2014
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu-Bethesda is 'n afdraai avontuur voor Graaff-Reinet en daar kan mens herlaai. Die winkeltjies met sy oudhede, besienswaardighede en besienswaardighede was 'n lushof. Ek persoonlik dink dis waar mense hulself vind.
Danie B. - 15th December 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Alhoewel dit blyk dat daar baie slaapplekke is, het dit nie vir my gelyk of daar baie plekke is waar mens in die aand kan eet nie. Dit is 'n baie mooi, goed versorgde dorp, met pragtige huise en vriendelike personeel by al die plekke waar ek was.
Suzan H. - 15th December 2014
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
It is the first time I have been to Nieu-Bethesda, and found it so interesting. The people were so friendly. Loved the uncluttered old-world feel. It was a place of experiences; the Owl House, the fresh pancakes in a house-art gallery, the Post Office by day and eating place at night with the most wonderfully fresh, hearty and tasty meals, the donkey cart ride through the town, and so it went on. A relaxing, interesting and to be repeated experience.
Johan S. - 15th December 2014
staying in Stutterheim, Oos-Kaap
Die dorp self is baie netjies, en die eetplekke bied goeie waarde vir geld.
Steve Z. - 12th December 2014
staying in Cradock, Oos-Kaap
Reeds genoem dat die dorp se paaie uiters swak is.
Ilzè K. - 8th December 2014
staying in Colchester, Oos-Kaap
Oorslaap plek, niks om daar te doen nie.
Petrus B. - 2nd December 2014
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Tipiese studentedorpie, maar baie aangenaam.
Magda D. - 21st November 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met interessante museums en mooi winkel met antieke ware.
Norma F. - 21st November 2014
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cradock is a lovely little town. If Cradock is on enroute to your destination, it would be an excellent stop over.
Jean.m.brepols B. - 20th November 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Prachtig!! Natuurlik is ook Graaff Reinet die moeite werd om tyd in te pas vir 'n wandeling.
Elsabe D. - 18th November 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sal die dorp en omgewing aanbeveel.
Ivan J. - 14th November 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Strate met aankoms vanaf Noupoort was baie vuil. Dit laat 'n wrang smaak in so 'n lieflike dorp en omgewing.
Abraham (abie) Thomas F. - 10th November 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
I have just discovered that for people living in the Overberg like myself, the route from Colesberg via Graaf Reunwt, Willowmore, Oudtshoorn, Swellendam is so much more pleasant with empty roads, no stop go's, no trucks etc and the distance is not much longer, making Graaff-Reinet a very good half way stop.
Gustavus M. - 9th November 2014
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Alle besienswaardighede en kaart van dorp duidelik uiteengesit.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za