Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.
"Graaff-Reinet moet op elke persoon se bucket-list wees! Die Vallei van Verlatenheid is 'n moetsien-bestemming. Ons het ons vingers afgeëet by Pioneers Restaurant - die lamsgeregte is uit die boonste rakke. By The Muller House het ons heerlike pizzas gekry wat in 'n houtvuur-oond voorberei word en vir die beste koffie besoek beslis Maria's - die gasvryheid en diens is uit die boonste rakke. Ons gaan beslis 'n langer besoek beplan en gou weer daar kuier."
"I wish there were more activities to do in the area. Beach activities, hiking, games, fun stuff really. "
"Very cute town with great atmosphere. People are vey friendly."
"Absolutely, a definite destination for anyone interested in South African places of interest."
"Ongelukkig kan ons sê - "been there, done that". Ons sal die dorp nie weer besoek nie, maar dit was 'n aangename ondervinding om die Uilhuis te beleef."
"Not really a holiday destination but interlink between cities - huge potential though."
"Ons was gelukkig om die area om Graaff-Reinet te sien na goeie reëns. Dit was werklik 'n belewenis om die area so mooi te sien. Daar is heelwat interessante aktiwiteite om besoekers 'n paar dae besig te hou."
"Enigste probleem is maar die water in die Oos-Kaap. Die munisipaliteit sal regtigwaar iets aan dit moet doen om te voorkom dat daar nie toeriste is wat ander pad kies nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Little Rose Self-Catering"Charming, friendly locals with very moody weather. Great destination for a work trip."
"Lots to see with nearby game reserves. Interesting historic buildings."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Ocean Breeze"I wish Gqeberha had more activities for travellers but we enjoyed the boat cruize and the food."
"A busy little town that has a lot to offer for a relaxing holiday."
"Was daar vir 'n troue so het nie juis as toeriste beoordeel nie. Redelik sentraal tussen Port Elizabeth en Jeffreys Baai."
"Pragtige historiese dorp met baie besienswaardighede (wat wel in hierdie piek toerisme seisoen toe was!). Goeie restaurante en vriendelike inwoners. Vir iemand wat in verskillende boustyle belangstel is hierdie dorpie 'n moet."
"Pragtige dorp, vriendelike inwoners, goeie restaurante en besienswaardighede. Puik toerismebestemming."
"Spotted Grunter moeite werd om te besoek en as basis te gebruik vir verdere aktiwiteite."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Sun Villa"Daar is baie om te doen in Port Elizabeth. Ons gesin het deelgeneem aan zip-lining, sand-boarding en het ook die Addo Elephant Park besoek. Alles baie goeie ervarings!"
"Fabulous walking along a beautiful, clean beach. What an unexpected bonus. So nice not to have glass on the beach. Keep up your good efforts."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Skoon Accommodation"PE self is 'n goor plek, gagga! Geen estetiese waarde nie, maar 15 min se ry na Schoenmakerskop, dan is mens in 'n ander dimensie!"