Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6445 resensies.

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Waterkant 2

"Lekker kos. Baie lekker dorpie vir ontspan en visvang. Sal weer soontoe gaan in die somer. Jammer oor die Covid19."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Avalon 3

"Love this place so much I bought property while I visited!"

St. Francis, Oos-Kaap

Milkwood Way

"Eastern Cape roads are in a sad state. A lovely little town, people in general are very friendly and helpful, we had a pleasant stay. Very nice Italian restaurant on the main street. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Doornberg Guest Farm

"It was a pity most of the town was closed. I think there were a lot of disappointed people in town that had travelled far to see the different venues and there were no notices on websites stating that they were closed."

Maclear, Oos-Kaap

D's Lodge

"It is a small town but with lots of developments, with more options to choose from."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus Family Chalet

"Ek sien nie Graaff-Reinet regtig as 'n toeristebestemming nie. Dis meer 'n oornag of 1-2 dae besoek aangesien daar nie veel is om te gaan sien of doen nie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Compass View

"Pragtige, rustige, netjiese dorpie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Water Tower

"Net jammer a.g.v. Covid was geen besienswaardighede oop nie en ons kon ook nie hul restaurante ondersteun nie. Die ervaring by 'n restaurant oorkant die Uilhuis was uiters teleurstellend. Die deur was oop, dit was so net na 4. Op hul website/Facebook toon hul aan hul is tot 07:00 oop, maar toe ons ingaan toe laat hulle ons weet hulle is toe, ten spyte van die feit dat die personeel almal met pizzas voor hul gesit het by een tafel en lekker gekuier het."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Lagoon View

"Wonderlike en rustige plekkie met pragtige natuurskoon. Almal wat ons ontmoet het was geweldig vriendelik en ons sien uit daarna om so gou moontlik weer daar te gaan kuier."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Dio Dell 'Amore

"Hierdie kusdorp is pragtig versorg en skoon!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Graaff-Reinet met sy besienswaardighede en restaurante is ’n mooi dorp om te besoek. Die Vallei van Verlatenheid is ’n moet. Net jammer dat museums met lockdown vlak 4 gesluit was. Dit sal goed wees indien die dorpsraad dalk ook dringender aandag kan skenk aan ’n klompie bergies in die middedorp wat ’n mens lastig val."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Dio Dell 'Amore

"Lekker surferdorpie."

Hogsback, Oos-Kaap

Maple Grove Cabin

"Hogsback is a beautiful little place. The locals are very friendly and restaurants are reasonably priced! Scenery is beautiful! It would be advisable to not go in a normal car because the roads are bad, especially after it has rained!"

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

1-on-Ross

"Toestand van teerpaaie 'n probleem."

Queenstown, Oos-Kaap

Mechells Accommodation

"Ons was op pad deur Queenstown en dit was lockdown, so nie veel om te doen nie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Tot Hier Toe Padstal

"Nieu-Bethesda is 'n pragtige plek en ons sal graag weer soontoe wil gaan."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Garden House and Cottage

"Wonderlike dorp en het so lekker geëet! So vriendelik en Vallei van Verlatenheid was ongelooflik. Bly het tyd daar spandeer. Gaan definitief terug. Was heerlike belewenis."

Burgersdorp, Oos-Kaap

DeKat Self-catering

"Pragtige dorp en mooi opgepas, lyk baie anders as meeste ander SA-dorpe."

Oos-Kaap

Toll Inn Guest Farm

"Ek dink Covid het 'n impak gehad. Daar is min plekke oop vir toeriste. Die natuur is asemrowend. Ons het in Barkley-Oos se hotel geëet en dit was pragtig en heerlik. Ek beveel dit aan!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Abaco

"Love die plek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Valley of Desolation was baie nice en daar was 'n coffee shop naby ons verblyf."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Surfpoint 9

"Die Jeffreysbaaiers is baie vriendelik en lief vir hul honde!"

Hogsback, Oos-Kaap

Bramber Cottage Living With Joy

"Little shops are quaint, restaurants are good."

Oos-Kaap

Pitlochrie Cottages

"Wonderlike natuurskoon en mense, veilig en weg van die besige vakansieplekke. Ons keer herhaaldelik terug na die omgewing van die see, Transkei of binneland."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Wat 'n juweel. Hier kan 'n mens rus en afskakel."

Blad
Blad 90 - Wys 2671 tot 2700
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang