Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Die Celtis Restaurant is aan te beveel vir heerlike kos en atmosfeer."
"Lovely town, felt safe, friendly residents, lovely bakery and beautiful beach options."
"Beautiful beach and surrounding areas. Not enough restaurants open in the evening."
"Baie buitelug aktiwiteite soos wandel, stap en 4x4-roetes, perdry en fietsry is ook beskikbaar. Voldoende restaurante en akommodasie is beskikbaar. Hogsback is regtig 'n besoek werd. Pragtig tussen die berge."
"Dit is 'n bekoorlike dorpie met al sy ou geboue, huise en kerke. Ons het dit baie geniet om dit te sien en om te sien dit word opgepas dat dit nog vir jare behoue kan bly."
"Ek was laas in 1974 in Queenstown en soos baie dorpe in SA is dit 'n hartseer saak, maar moenie dat hierdie feit jou verhoed om hier vir 'n wyle oor te bly nie."
"Het Nieu-Bethesda se Uilhuis baie geniet en ook Vallei van Verlatenheid is beeldskoon."
"Na baie, baie jare se oorslaap op pad tussen Johannesburg en Suid-Kaap, bly die Karoo-dorp ons gunsteling. Nogtans nou die dag eers die Vallei van Verlatenheid ontdek. Is daar nog sulke juwele in die omgewing? Dalk beter bemarking benodig?"
"A very well stocked Spar if you need to replenish any goodies for a long trip."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Villa Marche"Very clean city, much better than the filthy East London."
"Naby genoeg aan Port Alfred en Port Elizabeth sodat jy die klein plekkies tussenin rustig kan ontdek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Oceans End"There are great dog friendly beaches and nature walks to do."
"Nieu-Bethesda is a special one-horse town in the Karoo. If a remote little village is your cup of tea, this one will tickle your fancy."
"Meeste van ons klein dorpies is besig om agteruit te gaan, ook Aberdeen, maar ten spyte daarvan het ons die mense op die dorp vriendelik gevind en die Karoovrede en pragtige sonsondergang was wonderlik."
"Morganbaai is vir seker ’n diamant van ’n bestemming. Die strande en see is mooi en dan nie eers gepraat van die uitkyk by die natuurreservaat nie. Die mense in Morganbaai is almal so vriendelik en verwelkomend. Fantastiese wegbreek."
"Die dorp het rede hoekom dit al dorp van die jaar genomineer was. In tyd van Covid19 is daar nog steeds baie om te doen en jy voel baie veilig om dit ook te doen."
"Excellent choice of tourist destination within an hours drive from Jeffreys Bay, including Addo Nature Reserve."
"Ek dink beslis daar is baie om te doen, maar so min word geadverteer. Jy voel gestrand as jy nie self uitgaan en plekke soek nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Paxton Hotel"A pleasant surprise. Lovely, clean city. Beaches are clean and beautiful. No safety issues either. Not many restaurants to choose from, but Barneys was great."