Verified Reviews

Eastern Free State Highlands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands

Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.

Clarens, Eastern Free State Highlands

Arundel Studios

"Pragtige dorpie! Besoek gerus Treat Restaurant, Purple Onion Deli, Highland Coffee en Kuier wanneer jy die dorp besoek. Die beste kaaskoek is te vinde net buite Clarens wanneer jy Baris Monger besoek. Moet ook nie uitmis op die spesialiteitskase van Noah's Cheese nie."

Clarens, Eastern Free State Highlands

RiverWalk Guest House

"Clarens het min/geen antiekwinkels nie. Die plaaslike restaurant, Clementine, kan verbeter!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Views

"Clarens en omgewing is 'n pragtige toeristebestemming met baie restaurante, geskenkwinkels, en natuurskoon met baie fotografie-moontlikhede."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Rooikat Cottage

"Lieflike dorpie, sal vir seker weer gaan."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Stunning, quaint, lovely to browse the town and go white water rafting if you can CX Extreme, amazing guides"

Rosendal, Eastern Free State Highlands

Meerkat Manor

"Die dorp self is baie lekker. Die mense is baie vriendelik. Lekker eetplekke op Rosendal."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Al Clarens se strate moet geteer en instand gehou word. Met die baie reën was die strate 'n modder gemors."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Rooiberg View Clarens

"Was al baie daar. Gan nog baie keer gaan!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Willow Villas

"Clarens is a beautiful area when you need quiet place. Accessible restaurants and shops. Peaceful area and the views are amazing."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Oulike dorpie met restaurante om van te kies. Pragtige omgewing."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Clarens Lakeview Cottage

"Clarens is 'n skilderagtige mooi dorpie. Die moeite werd om te besoek."

Clarens, Eastern Free State Highlands

The Nelsbells Cottage

"Lekker on te ontspan, baie skoon dorpie en beleefde mense."

Clarens, Eastern Free State Highlands

de Minimalist House

"Very refreshing for a weekend getaway."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Montroux Self-Catering

"A lot of the restaurants were not pet-friendly. When visiting the North and South KZN coasts we found restaurants and pubs far more pet friendly."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Gypsy Wagons

"Over-commercialised and contrived. There is so much natural beauty but you have to look for it. Totally overdeveloped."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Clifton Plaas Huis

"Beautiful village. Kind people and a great coffee shop (Highland Coffee) and opposite it a fine pizzeria. Good vegetables are hard to get."

Clarens, Eastern Free State Highlands

The Nelsbells Cottage

"Clarens is maar duur deesdae en dis wel baie mooi maar ek dink die dorpie moet weer kyk na hoe hulle toerisme in die toekoms gaan hanteer en nuwe planne begin maak."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Mystic Mountain Cottage

"Baie mooi (en klein) dorpie. Pragtige omgewing."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Mt Horeb Manor

"Baie van die eetplekke het nie 'n kragopwekker nie en met beurtkrag kan jy nie bestel wat op die menu is nie."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Il Castello

"Clarens is a beautifull little town with lots of coffee/food shops and shops with anything else you can imagine. People are friendly."

Rosendal, Eastern Free State Highlands

The Rosendal Post Office

"Die pad na die dorpie is in 'n haaglike toestand, but worth the effort."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Villa 176 @ Clarens

"Die gehalte is in die afneen van winkels in vergelyking met ander jare, een kan verstaan dat Covid 'n direkte effek op dienlewering gehad het. Daar is wel juwele in Clarens."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Titanic View - Place of Peace

"Quaint little town - perfect to switch off and relax."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Fairview Cottages

"Pragtige dorpie met baie om te sien!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

V'Kansi Khaya

"Dit was ons eerste kuier aan Clarens. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die dorp self is pragtig. Die natuurskoon van die omgewing maak dit 'n baie spesiale bestemming."

Clarens, Eastern Free State Highlands

4 Paddocks

"Heerlike kuiertjie, net te kort."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Eve's Delight

"Lieflike dorpie met baie doendinge en snuffelhoekies. 'n Kuns paradys vir kunsliefhebbers. 'n Moet vir die "bucket list.""

Clarens, Eastern Free State Highlands

Amour de Pierre Villa 221

"Ons sal beslis die e-fietse aanbeveel."

Page
Page 15 - Showing 421 to 450

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers