Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3488 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Ek dink die paaie moet regtig aandag kry in die dorp asook omliggende paaie soos die R26. Clarens is 'n pragtige dorp met die mooiste winkels. Daar is nie winkels soos Woolworths, Pick 'n Pay, ens. wat eintlik 'n plesier is. Ek sal graag weer teruggaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Gedurende die naweek was daar baie mense en ons was gelukkig met parkering. Dit was wonderlik om so baie verantwoordelike honde-eienaars te sien. Die meeste winkeleienaars is vriendelik, maar nie almal nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Studio 28 Clarens"Still adore this little town after all the years of going, time to buy a house and just relocate permanently. Even the locals think we are locals already."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Lusthof Guest Farm"Fouriesburg is die naaste dorp en was aangenaam verras met die diens en kwaliteit by Model Slaghuis. Die Plaasstoep Restaurant het die heel beste pap en kaiings en Alice gee fantastiese diens. Clarens is ook lieflik."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain View Manor"I love it every time. Have dreams about retiring there."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bella Vista"Maak seker jy bespreek, want op sekere tye van die jaar bars Clarens uit sy nate! Nietemin, 'n wonderlike bestemming!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"Clarens is a stunning town with amazing people and shops. I would say it's a town everyone should visit because you are guaranteed to fall in love with it."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Baie mooi en rustige plek vir 'n naweek weg of vakansiebestemming."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
One The Mews"Toestand van paaie baie sleg in dorp, veral tussen Fouriesburg en Ficksburg. Verder net een lekker, rustige kuierdorp waar 'n mens net kan gaan ontspan by verskeie eetplekke en 'n rondte gholf ook kan geniet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"Dit is 'n baie interessante dorpie met pragtige natuurskoon. Ons sal beslis weer die dorpie besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"What a beautiful little town. The best small town we have ever visited."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Waterford House"Sal beslis weer daarheen gaan. Vier dae was te min om alles te sien of doen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Heerlike, interessante dorpie met baie plekkies om te besigtig. Natuurskoon asemrowend."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ash River Lodge B&B"Gorgeous little town, despite the roads. Lots to do."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Vista 70 Clarens"Nogsteeds 'n lekker toeristebestemming alhoewel ons die baie kunswinkels gemis het."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
By the Way Gastehuis"Clarens bly 'n spesiale plek en dit is verblydend dat daar nuwe besighede vestig."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Fouriesburg is 'n perfekte oornagdorpie eerder as 'n bestemming."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"Clarens is 'n pragtige plekkie met die mooiste natuur om na te kyk."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Clarens is ons ontspanne wegbreek en ontvlugting waar ons kan ontspan en onsself gate uit geniet!"