Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3530 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Lekker dorpie, great winkeltjies en restaurante. En pragtige area."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain Villa 238"Dit is hoekom ek altyd terugkeer na Clarens. Altyd lekker vir so 'n wegbreeknaweek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Nice and friendly and quaint, will visit again."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ongeag Self Catering House"Jy kan sien Covid het Clarens sleg getref. Baie plekkies nie 100% in operation nie."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arpa Guest and Trout Farm"Town is quite limited (Clarens has more to offer if you are into the shopping/browsing/eating side of things). But we loved going for a hike at Meiringskloof!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Royal Coachman Lodge"Rustige atmosfeer, het elke oomblik geniet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Nogsteeds so mal oor die klein dorpie soos altyd."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Ek het baie meer verwag. Van die besighede was toe, ons kon hul nie eens besoek nie. Die restaurante het vroeg toegemaak. Baie besighede wat daar was is heeltemal gesluit."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Enige natuurliefheber se droomvakansie. Mal oor Clarens. Die mense is is super vriendelik en behulpsaam. Mens voel veilig en kan die buitelug met oorgawe geniet. My gunsteling plek om kos vir die siel te kry."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
See-view Guest House and Cottage"A family favourite destination. Love the vibe and being set in the valley surrounded by mountains is stunning. Sundowners on the deck of the German restaurant is a must and in autumn the mountains turn red with the sunset - a must see."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"A fun little town for a quick weekend breakaway. Breathtaking views and lots to do around the town. Walks, shopping, gin and beer tasting and some more adventurous activities for those who seek it."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
By the Way Gastehuis"Fantastiese toeriste-bestemming. Bespreek vooraf die gewilde aktiwiteite en restaurante."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Odendaal’s Ridge"Ons het Clarens se winkels en die berge om die dorp platgestap. Nooit genoeg tyd om alles te doen wat ons wou doen nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Amazing place! Sad that so many of the art galleries closed down. Also not happy that the street vendors are starting to pull in as it will take the charm away and make Clarens 'dirty & cheap'. They should only allow 'quality or different' shops and unique ideas in. If not, it will loose its charm in the next 3 years and will just be yet another place that is overrun by cheap Africanised / Chinese markets. Definitely try to have more festivals etc."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Pragtig, skoon, rustige dorp met asemrowende natuurskoon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Manor Akkommodasie"'n Deel van my hart sal altyd in Clarens wees."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Leliehoek"Pragtige klein dorpie met baie om te sien en te doen in die nabye omgewing."