Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Villa 176 @ Clarens"The Golf Course is amazing and the Douglas and his team are world class. The best service I have ever had at a golf course, and I have played many, from the Lost City, Pecanwood, Pretoria, San La Meer, and Cape courses. Please let them know, that what they do is appreciated."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Vista 70 Clarens"Dis 'n oulike klein dorpie met lekker winkeltjies."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Ek is skoon verlief op Fouriesburg en sy mense."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Game Lodge"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Pragtige plek. Ons was 2 dae in Clarens en ons kon maklik langer bly!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Die natuurskoon maak op vir enige ander tekortkominge wat daar mag wees."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont Rouge"Vreeslike mooi dorpie met baie vriendelike mense."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Vitos Restaurant was wonderlik. Die kos was baie lekker en die diens uitstekend. Die pryse vir die kos was regtig die moeite werd! Ons het beslis nie honger gely nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amber Selfsorg"Clarens is altyd 'n lekker wegbreekplek om jou batterye te herlaai."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Meerkat Manor"Rosendal is 'n klein, rustige dorpie net reg vir ontspan en rus."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"As jy van kuier hou en die gevoel kry dat tyd stilstaan, besoek Clarens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mystic Mountain Cottage"Clarens is so klein stukke paradys in ons land. Dit moet op ieder en elk se emmerskoplys wees om Clarens te besoek!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat Private Property"Fantastiese dorpie, iets vir almal om te doen."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Ons sal beslis Clarens weer besoek, ek sal nooit Cottage Pie aanbeveel vir enige iemand wat ek ken nie!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Gorgeous. Great vibe. If you want to breathe deeply and really escape, this is a great place."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"It has a very welcoming atmosphere. Vibrant and yet tranquil."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"Ry gerus die entjie uit Clarens om die absolute prag van die Golden Gate reservaat te sien en te beleef."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Is 'n heerlike wegbreek met oulike winkels en eetplekke omring deur pragtige berge! Die bier/gin plek in die hoofstraat is 'n definitiewe móét en net so die Roter Haan restaurant in die straat net agter! Duitse kos uit die boonste rakke!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Kort 'n supermark wat kaartbetalings aanvaar. Verder 'n fantasmagoriese dorp."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Kiara Lodge"Pragtige plek. Veel eerder daar bly as om weer by Kiara Lodge te bly."