Geverifieerde Resensie

Eastern Free State Highlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Villa 176 @ Clarens

"The Golf Course is amazing and the Douglas and his team are world class. The best service I have ever had at a golf course, and I have played many, from the Lost City, Pecanwood, Pretoria, San La Meer, and Cape courses. Please let them know, that what they do is appreciated."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Vista 70 Clarens

"Dis 'n oulike klein dorpie met lekker winkeltjies."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Views

"Clarens is die beste! Onbeskryflike ervaring!"

Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Lesoba Guest Farm

"Ek is skoon verlief op Fouriesburg en sy mense."

Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Uitzicht Game Lodge

"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

V'Kansi Khaya

"Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Zwartmodder

"Pragtige plek. Ons was 2 dae in Clarens en ons kon maklik langer bly!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Amani Guest House

"Artful indulgence and tranquillity."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooikat Cottage

"Die natuurskoon maak op vir enige ander tekortkominge wat daar mag wees."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mont Rouge

"Vreeslike mooi dorpie met baie vriendelike mense."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cottage Pie

"Vitos Restaurant was wonderlik. Die kos was baie lekker en die diens uitstekend. Die pryse vir die kos was regtig die moeite werd! Ons het beslis nie honger gely nie."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Amber Selfsorg

"Clarens is altyd 'n lekker wegbreekplek om jou batterye te herlaai."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Bikiberg

"Oulike winkels en restaurante. Mooi omgewing. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Views

"My gunsteling wegbreeknaweek-dorpie."

Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Meerkat Manor

"Rosendal is 'n klein, rustige dorpie net reg vir ontspan en rus."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

V'Kansi Khaya

"As jy van kuier hou en die gevoel kry dat tyd stilstaan, besoek Clarens."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mystic Mountain Cottage

"Clarens is so klein stukke paradys in ons land. Dit moet op ieder en elk se emmerskoplys wees om Clarens te besoek!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Woodlands Retreat Private Property

"Fantastiese dorpie, iets vir almal om te doen."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cottage Pie

"Ons sal beslis Clarens weer besoek, ek sal nooit Cottage Pie aanbeveel vir enige iemand wat ek ken nie!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Bri

"Gorgeous. Great vibe. If you want to breathe deeply and really escape, this is a great place."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

V'Kansi Khaya

"It has a very welcoming atmosphere. Vibrant and yet tranquil."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Old Mill Drift Guest Farm

"Ry gerus die entjie uit Clarens om die absolute prag van die Golden Gate reservaat te sien en te beleef."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Zwartmodder

"Is 'n heerlike wegbreek met oulike winkels en eetplekke omring deur pragtige berge! Die bier/gin plek in die hoofstraat is 'n definitiewe móét en net so die Roter Haan restaurant in die straat net agter! Duitse kos uit die boonste rakke!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rosewood Corner

"Clarens is 'n fees vir die oog en die siel!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

V'Kansi Khaya

"Kort 'n supermark wat kaartbetalings aanvaar. Verder 'n fantasmagoriese dorp."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Kiara Lodge

"Pragtige plek. Veel eerder daar bly as om weer by Kiara Lodge te bly."

Blad
Blad 80 - Wys 2371 tot 2400
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang