Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3527 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Baie lekker maar 'n naweek is genoeg om alles te sien as ek langer gebly het sou ek verveeld gewees het."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Dit is 'n ideale toeristebestemming, alhoewel vir Suid-Afrikaners bietjie duur. 'n Mens moet net genoeg vrugte en groente saamneem as jy self etes wil voorberei, aangesien dit nie volop beskikbaar is nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Guest House Clarens"Baie duur en bietjie overrated. Niks nuuts."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Domaine Sérénité"Vir diegene wat hou van opwinding en dinge doen is twee dae in Clarens genoeg."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Game Lodge"Daar is nie veel om te doen in die dorpie nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Hierdie was ons eerste besoek aan Clarens. Ek is verlief op die dorpie. Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Die uniekheid van elke winkeltjie en eetplek, hier is niks kommersieel nie en dit voel omtrent of jy in 'n ander wêreld ingestap het. Die verskeidenheid eetplekke, die deli's en kaaswinkeltjies! Genoeg om die kids mee besig te hou by die avontuur sentrum ook! Beslis my nuwe gunsteling bestemming!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mt Horeb Manor"Pragtige dorpie. Ideaal vir sielerus en net ontspan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Retreat"Pragtige skoon dorp. Heerlik gekuier, gaan beslis terug."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"As dit nie vir Clarens Extreme op die dorp was nie sou dit baie vinniger al vervelig geraak het, maar dit is 'n baie mooi en vriendelike dorpie."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Pumula Guest Farm"Oulike dorpie met oulike eetplekkies en winkeltjies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Eintlik moet Clarens as 'n wegbreekbestemming 10 sterre kry. Daar is net iets omtrent die Oos-Vrystaat."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amour de Pierre Villa 221"Mooi dorpie en vir seker 'n besoek werd!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"Clarens was pragtig! ‘n Rit Golden Gate toe is ‘n moet!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Goedgeleë"Klein dorp met heelwat eet- en kuierplekke wat waarde vir geld bied."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Vista 70 Clarens"Een van die besonderse, mooiste en interessantste vakansie bestemmings wat ek nog besoek het."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"Die winkeltjies wat die hoof besienswaardighede is van Clarens raak afgesaag. Elke derde winkel verkoop dieselfde produkte. Verder is dit nie meer die eienaars wat in die winkels is nie, en niemand kan stories deel oor die produkte of die ontwerp, ens. nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Marlize was hands on van die oomblik wat ek bespreek het, tot ons by die deur uitgestap het na 2 dae se verblyf. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Pragtige plek, maar strate verwaarloos ten opsigte van strepe nie geverf en straatnaamborde nie duidelik nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Baie mooi omgewing, fantastiese winkels en besienswaardighede en heerlike restaurante, koffiewinkels, ens., als binne loopafstand van mekaar. 'n Aangename ervaring."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Retreat"Baie mooi dorpie. En oulike winkels en lekker eetplekke. Die uitsig is fantasties."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Die dorp is skoon en veilig en almal is vriendelik. Waarde vir geld beslis."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Titanic View - Place of Peace"'n Baie mooi en skoon dorpie en beslis 'n moet om te besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Molen Farm"Clarens can get busy. Very busy. Especially on weekends. So be aware the town is like a mall on weekends. "