Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Raaswater"Yzerfontein bied deesdae iets van alles - 'n wye verskeidenheid restaurante, veilige wandelpaadjies, 'n onverbeterlike lang strand en dis boonop baie na aan Kaapstad geleë."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suites on 74"Worcester is nog lank nie ten volle deur my ontdek nie. Ek dink daar is nog juwele wat ek nie gesien of besoek het nie, soos die Kleinplasie Mark, en al die tweedehandse en antieke winkels op die dorp. Ek is van 'n baie klein dorpie in die Overberg, en dus is Worcester so naby aan die stad as wat ek kan kom. Alles is daar binne bereik van elkeen. Die Mountain Mill Mall is uitstekend en ongelukkig kan mens nie leë hande daar weggaan nie."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
7 on South"Netjies en stil dorpie. Mense daar is baie vriendelik!"
"Because of the rain we only checked out the pizza market and that was wonderful."
"Daar is iets om te doen vir almal! Sal weer kom kuier!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Sederberge is so mooi, en die dorpie het sy eie outydse bekoring. En jy kan alles koop wat jy nodig het. Dorp het alles."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Cottage"Alles wat jy nodig het kan jy in die dorp kry. Ons het lekker gekuier in Yzerfontein."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Village House"Sodra die kans opduik, sal ons weer kom kuier. Fantasties."
"We enjoyed the Railway Market and visited wine farms and there's always plenty of places to eat."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-esta Betty's Bay"If you are looking for a peaceful, serene setting, Betty's Bay is lovely!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"O, te pragtig, maar te veel onwettige kreefstropers."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Ons is so lief vir Paternoster! Stil, rustige dorp vir 'n goeie wegbreek!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"Lekker plekkies en restaurante om te besoek. Selfs die omliggende dorpies soos Jacobsbaai en Saldanha is naby."
"Hierdie was 'n reis wat ek al lankal wou doen en so bly ek het. Agulhas en Struisbaai sien my beslis weer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Salt Water House"Baie mooi, veilige dorp met baie eetplekke en mooi strand."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Pragtige dorp. Definitief 'n paar dae se besoek werd."
"Agulhas is 'n pragtige bestemming met die see en berge en 'n moet om te besigtig en geniet."